Kaapmuiden
Kaapmuiden is 'n dorp in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is tussen die dorpe Malelane en Nelspruit geleë. Die dorp kry sy naam van die samevloeiing van die Kaaprivier by die Krokodilrivier, waarby die woord muiden mond beteken.
- Bizana
- Bizana is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika, op die N2 nasionale pad na Port Edward
- Wasbank
- Wasbank is 'n dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Daar word aanvaar dat die dorpie se naam afgelei is van die plat klippe in die rivier wat die Zoeloevroue as wasplek gebruik het. Daar is ook 'n spoorweghalte hier. Volgens oorlewering het Andries
- Buffelsbaai
- Buffelsbaai is 'n strand en oord by Walkerpunt naby Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die strand is bekend as 'n 'veilige' strand; daar is geen gevaarlike seestrome nie. Die naam het ontstaan as gevolg van die buffels wat in hul honderde daar gewei het. Die
- Tobroek
- Tobroek is 'n stad in oostelike Libië, met 'n bevolking van ongeveer 300 000 mense
- Qumbu
- Qumbu is 'n dorp in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 4 928 gehad, waarvan 99% Swartes was. Die dorpie is 61 km vanaf Mthatha en is 'n administratiewe sentrum vir die Pondodistrik
- Modjadjiskloof
- Modjadjiskloof is 'n klein dorp in die ooste van die Limpopo-provinsie, Suid-Afrika, 24 km noord van die groot dorp Tzaneen
- Ogies
- Ogies is 'n klein nedersetting in westelike Mpumalanga, Suid-Afrika en lê net langs die N12 nasionale pad. Die dorp is omring deur steenkoolmyne
- Hluhluwe
- Hluhluwe is 'n klein dorp in die Groot Vyf Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit in die noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het 'n bevolking van 3 830 in 2011 gehad. Die dorpie is 46 km noord van Mtubatuba. Daar is ook 'n landingstrook vir
- Petrusville
- Petrusville is 'n dorp in die Oos-Karoo, in die Suid-Afrikaanse provinsie Noord-Kaap, suidwes van die Vanderkloofdam. Die dorp is 45 km noord van Philipstown
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos