Josip Horvat Međimurec
Josip Horvat Međimurec was 'n Kroatiese skilder.
- Netnou hoor die kinders
- Netnou hoor die kinders is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1977 uitgereik is. Franz Marx was die regisseur en vervaardiger. Dit is die laaste fliek waarin Gé Korsten verskyn het
- Du Preez Stoltz
- Du Preez Stoltz is 'n Afrikaanse sanger wat geestelike liedere sing. Sy debuutalbum, Hy Leef In My is in 2010 deur SELECT-musiek vrygestel. Hy is ook deel van die musiekgroep SA se Eie Drie Tenore saam met Phillip Kotze en Chris Coetzer
- Tuberkel
- 'n Tuberkel is 'n knobbeltjie of klein ronde uitsteeksel op 'n plant of dier. In mediese terme kan dit ook verwys na 'n sieklike uitgroeisel in verskeie weefsels van die liggaam, veral die longe, waardeur tuberkulose ontstaan
- .as
- .as is die agtervoegsel van domeinname in Amerikaans-Samoa
- .aq
- .aq is die agtervoegsel van domeinname in Antarktika
- Pops Mohamed
- Pops Mohamed is 'n Suid-Afrikaanse multi-instrumentale jazz-musikant en vervaardiger
- Hi-5
- Hi-5 is 'n Afrikaanse seuns-musiekgroep van Pretoria, Suid-Afrika. In 2003 word hulle as die wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie aangewys. Die oorspronklike groeplede was Niel Schoombee, Nicolaas Swart, Shaun van Staden, Dihan Slabbert, en JP
- Brandon October
- Brandon October is 'n Suid-Afrikaanse sanger, TV-aanbieder en akteur. Hy het in 2002 die tweede plek in die Suid-Afrikaanse weergawe van die sangekompetisie Idols verower. Sy debuutalbum, Temptation is in Oktober 2003 vrygestel en word in 2004 vir 'n SAMA
- George Longane
- George Longane is 'n Suid-Afrikaanse sanger. Sy debutalbum, Baie Baie is in 2010 deur Select-musiek vrygestel. Longane was vantevore 'n lid van die musiekgroep Victor and the Rasta Rebels gewees. Hy was ook 'n stigterslid van Reflections
- Sinéad O'Connor
- Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met