Jonas Bergtheil
Jonas Bergtheil was 'n Natalse pionier, gebore in Beiere, Duitsland vanaf Joodse afkoms. Hy arriveer in 1834 in Kaapstad en begin nege jaar later om katoen in Natal te kweek. Hy was 'n sterk voorstander van immigrasie. Hy organiseer verskeie skemas, eers om koloniste van die Britse Eilande en later uit Duitsland te bring. Uiteindelik slaag hy daarin om in November 1847 'n skip te huur wat 188 mans, vroue en kinders uit Duitsland na Natal te bring. Hulle word gevestig naby Pinetown in die gebied wat nou bekend staan as New Germany.
- Hoofprofete
- Die Hoofprofete verwys na die vier profete in die Bybel naamlik: Jesaja, Jeremia, Esegiël en Daniël. Hulle word onderskei van die Sekondêre profete omrede hulle lang boeke geskryf het wat in die Bybel opgeneem is. Die Sekondêre profete het kort boeke
- David Harris
- Kolonel sir David Harris was 'n soldaat, diamantmagnaat en wetgewer. Hy is in Londen, Engeland gebore en emigreer na Suid-Afrika in 1871. Hy stap 950km van Durban na Kimberley waar hy as 'n delwer begin werk. Binne 2 jaar word hy welvarend en wen die
- John French
- Veldmaarskalk John Denton Pinkstone French, 1ste Graaf van Ypres, was 'n Britse militêre offisier wat bekend geraak het tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Hy was 'n passievolle en vaardige kavallerie soldaat
- Lys van Suider-Afrikaanse varswater visfamilies
- Hier is 'n tabel met al die varswater visfamilies wat in damme, riviere en mere in Suider-Afrika voorkom. Dit sluit al die riviere noordwaarts tot by die Kunene- en Zambeziriviere in. Van die families het spesies wat ook in die see voorkom
- Thomas Leask
- Thomas Leask was 'n Skotse reisiger en jagter. Hy is 1839 in die Orkney-eilande gebore. Hy bereik Natal in 1862 en begin in 1866 met sy reise in Masjonaland. In 1869 gaan hy na die Zambezirivier vergesel van dr. Calderley. Die twee was van die eerste
- Byrne-Setlaars
- Die Byrne-Setlaars is 'n groot groep koloniste wat in 1849 uit Brittanje na die destydse Natal gebring is deur die Ier Joseph Byrne. Byrne het die Britse regering oorreed om 20 tot 50 akker grond aan immigrante toe te staan teen 'n betaling van £10 vir
- Judah Leo Landau
- Dr. Judah Leo Landau was 'n Suid-Afrikaanse Joodse geleerde. Hy is in 1866 in Galicië, Oostenryk gebore en stam uit 'n familie van geleerdes. Hy het reeds op jeugdige ouderdom begin belang stel in die herlewing van Hebreeus as spreek- en leestaal. Hy
- Johannes Stephanus Marais
- Johannes Stephanus Marais, bekend as Jan S. Marais was 'n Suid-Afrikaanse finansier. Hy is op Fraserburg op 23 April 1919 gebore en ontvang opleiding aan die Universiteit van Stellenbosch. In Januarie 1943 sluit hy aan by die Federale Volksbeleggings
- Poortprys
- Die Poortpryse word jaarliks toegeken vir die twee beste skeppende bydraes deur leerders in grade 10, 11 en 12 wat aan die Poortkompetisie deelgeneem het
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos