John Truter
Sir Johannes Andries (John) Truter was 'n Suid-Afrikaanse regsgeleerde.
- Walter Madeley
- Walter Bayley Madeley was 'n leier van die Arbeidersparty in Suid-Afrika en kabinetsminister
- Thomas Scanlen
- Sir Thomas Charles Scanlen was van 9 Mei 1881 - 12 Mei 1884 die derde eerste minister van die Kaapkolonie. Hy was die opvolger van sir Gordon Sprigg en die voorganger van sir Thomas Upington
- Gys Hofmeyr
- Gysbert Reitz (Gys) Hofmeyr was 'n Suid-Afrikaanse staatsamptenaar en die eerste administrateur van Suidwes-Afrika
- Louis Thibault
- Louis Michel Thibault was ’n ingenieur en die eerste opgeleide argitek aan die Kaap wat meestal geboue in die Suidwes-Kaap ontwerp en ’n kenmerkende neo-klassisisme uit sy geboorteland met hom saamgebring het
- Reinhold Gregorowski
- Reinhold Gregorowski was ’n regter en staatsprokureur
- Henry Sampson
- Henry Sampson was 'n leier in die Suid-Afrikaanse Arbeidersparty en kabinetsminister
- Denis Worrall
- Denis John Worrall is 'n Suid-Afrikaanse akademikus, sakeman en voormalige politikus en ambassadeur
- Henry Burton
- Henry Burton was 'n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetslid
- Albert Hertzog
- Dr. Albert Hertzog was 'n Suid-Afrikaanse politikus en stigterslid van die Herstigte Nasionale Party
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos