John Steenhuisen
John Henry Steenhuisen is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 2020 as die leier van die Demokratiese Alliansie (DA) dien. Hy was tussen November 2019 en November 2020 die tussentydse leier. Hy het die leier van die opposisie in die Nasionale Vergadering in Oktober 2019 geword. Hy het voorheen as die hoofsweep onder die leierskap van Mmusi Maimane gedien. Steenhuisen het 'n lid van die parlement in Julie 2011 geword. Voor dit was hy betrokke in die politiek van KwaZulu-Natal waar hy as die provinsiale leier van die DA en lid van KwaZulu-Natalse Provinsiale Wetgewer gedien het. Hy was ook 'n stadsraadslid in die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Hy is op 2 April 2023 vir nog 'n termyn as partyleier herkies..
- Annelie Lotriet
- Annelie Lotriet is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die Vrystaat wat 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die opposisie Demokratiese Alliansie (DA) is. In Oktober 2019 was sy tydelik die leier van die opposisie tussen die bedanking van
- Désirée van der Walt
- Désirée van der Walt is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die opposisie Demokratiese Alliansie (DA). Sy het voorheen die party in die Limpopo provinsiale wetgewer verteenwoordig. Sy was ook die provinsiale leier van die DA. Van
- Anton Alberts
- Anton De Waal Alberts is 'n Suid-Afrikaanse advokaat en politikus wat tans 'n lid van die Gauteng provinsiale wetgewer is, waar hy die Vryheidsfront Plus verteenwoordig. Hy is die party se koukusleier in die wetgewer. Alberts was 'n lid van die Nasionale
- Patricia Kopane
- Semakaleng Patricia Kopane is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy dien tans as lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Sy is die party se skaduminister van openbare werke en infrastruktuur en die DA se provinsiale
- Beverley Abrahams
- Beverley Lynnette Abrahams is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus. Sy is 'n lid van die African National Congress en het die party in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vanaf Mei 2014 tot Mei 2019 verteenwoordig. Abrahams was voorheen 'n lid van
- Patrick Mabilo
- Solomon Patrick Mabilo is 'n Suid-Afrikaanse politikus afkomstig van die Noord-Kaap wat sedert November 2018 as die burgemeester van die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit dien. Hy is 'n lid van die African National Congress en het voorheen die party in
- Natasha Mazzone
- Natasha Wendy Anita Mazzone is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans as die hoofsweep van die amptelike opposisie in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika dien. Sy dien al sedert 2009 as 'n LP en verteenwoordig die grootste opposisieparty, die
- Winston Rabotapi
- Winston Rabotapi is Suid-Afrikaanse politikus. Hy dien tans as lid van die Noordwes provinsiale wetgewer vir die Demokratiese Alliansie. Tussen 2009 en 2019 was hy 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
- Alan Winde
- Alan Richard Winde is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sakeman. Hy is die huidige Premier van die Wes-Kaap en 'n lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement. Hy was voorheen die Wes-Kaapse provinsiale minister van gemeenskapsveiligheid, Wes-Kaapse
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in