John Galsworthy

John Galsworthy (1867–1933) het in die eerste dertig jaar van die 20ste eeu 'n groot aantal Engelse romans en toneelstukke geskryf. Hy is veral bekend vir sy romansiklus The Forsyte saga. Die Engelse skrywer John Galsworthy is op 14 Augustus 1867 in Kingston upon Thames, Engeland, gebore.
Mary Renault
Mary Renault is die skrywersnaam van Mary Challans. Sy was 'n leerling van Clifton High School in Bristol, waarna sy verder aan die St. Hugh's College en Radcliffe Infirmary in Oxford gestudeer het
Elektrisiteitsvoorsiening
Elektrisiteitsvoorsiening is die verskaffing van elektrisiteit aan gebruikers op plaaslike, streek- en nasionale vlakke. Dit bestaan uit die ontwikkeling van elektrisiteit, die transmissie van elektrisiteit via hoëspanningsnetwerke en die verspreiding
Lelieagtiges
Lelieagtiges is hoofsaaklik kruidagtige, meerjarige plante met parallel-arige blare en bergorgane in die vorm van bolle, knolle of wortelstokke, maar enkele boomvorme kom ook voor. Die verspreidingsgebied van hierdie groep is grotendeels beperk tot die
Komkommeragtiges
Die familie van die komkommeragtiges (Cucurbitaceae) behoort tot die orde Cucurbitales. Komkommeragtige plante is tropiese en subtropiese kruidagtige plante met groot, dikwels harige blare en klein, onopvallende blomme. Die komkommeragtiges is dikwels
Aleksander N. Skriabin
Aleksander Nikolaiewitsj Skriabin was 'n Russiese komponis. Hy is van sy 10de jaar af as soldaat opgelei, maar hy het terselfdertyd in die musiek gestudeer. Van 1888 tot 1892 het hy aan die Moskouse Konservatorium, onder andere onder Tanejef en Anton
Modest Moessorgski
Modest Petrowitsj Moessorgski was 'n Russiese komponis wat in Karewo gebore is. Hy het klavierlesse by sy moeder ontvang. As militêre kadet in St. Petersburg het die jong Moessorgski verbasende weetgierigheid en uiteenlopende belangstellings aan die dag
Angus Wilson
Angus Frank Johnstone Wilson word deur sommige kenners as die belangrikste Engelse romanskrywer na die Tweede Wêreldoorlog beskou. Sy werke is skerp ironies in hul ontleding van die Engelse gemeenskap, veral van die kulturele establishment. 'n Belangrike
Aleksander K. Glazoenof
Aleksander Konstantinowitsj Glazoenof was 'n Russiese komponis wat in Sint Petersburg gebore is. Hy was die belangrikste Russiese komponis van die geslag ná Tsjaikofski. Hy het musiekonderrig by Rimski-Korsakof ontvang, en in 1882 is sy Eerste Simfonie
Nikolai Rimski-Korsakof
Nikolai Andreiewitsj Rimski-Korsakof was 'n Russiese komponis wat in Tichwin naby Sint Petersburg gebore is. Toe hy 12 jaar oud was, het die gesin na Sint Petersburg verhuis, waar hy die Vlootakademie bygewoon het. Van sy 15de jaar af het hy musieklesse
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos