John Barrow
Sir John Barrow (1764–1848) was 'n Engelse ontdekkingsreisiger. Hy gebore van arm ouers op Ulverston en het begin werk in 'n ystersmeltery op Liverpool. Hy werk homself op van tydhouer tot vennoot. As sekretaris vir lord George Macartney, die eerste Britse ambassadeur na China, besoek hy die Ooste en in 1797 kom hy saam met Macartney na die Kaapkolonie toe hy Goewerneur geword het onder die eerste Britse bewind. Barrow word op 'n ontdekkings en diplomatieke sending na die grens gestuur, hy stel 'n staatsdiens pos in en trou met 'n plaaslike meisie, Anna Maria Truter en keer in 1803 na Engeland terug. Sy boek Travels into the Interior of South Africa verskyn in 1806 en is een van die bekendste werke in sy soort. As minister van die Vloot van 1804 tot 1845 is hy in 1835 verhef tot baronet.
- John Fairbairn
- John Fairbairn (1794–1864) was 'n joernalis en staatsman. Hy is 1794 in Roxburgh, Skotland gebore. Hy kom in 1823 in Suid-Afrika aan en open 'n skool. Hy stig die South African Journal wat 'n kort bestaan gehad het. Daaruit ontwikkel die South African
- Arnold Theiler
- Sir Arnold Theiler was 'n Suid-Afrikaanse bakterioloog en stigter van die Onderstepoort Veeartsenykundige Laboratorium en die vader van Max Theiler. Hy is in Switserland gebore en kom in 1891 in Suid-Afrika aan as raadgewende veearts vir die
- Johannes Henricus Meiring Beck
- Sir Johannes Henricus Meiring Beck (1855–1919), bekend as Meiring Beck, was 'n Suid-Afrikaanse minister en komponis. Hy is gebore op Worcester in 1855. Hy ontvang sy onderwys aan die South African College en kwalifiseer in die geneeskunde in Edinburg
- Henricus Hubertus Juta
- Sir Henricus Hubertus Juta (1857–1930) was 'n speaker en regter van die Kaapkolonie. Hy is gebore in 1857 in Kaapstad en is die seun van Jan Carel Juta. Juta ontvang opleiding aan die Suid-Afrikaanse Kollege en die Universiteit van Londen. Hy is op 26
- James Prescott Joule
- James Prescott Joule FRS was 'n Engelse fisikus en is gebore in Salford, naby Manchester. Hy het die eerste wet van Termodinamika geformuleer. Alhoewel hy 'n groot brouery van sy vader geërf het, het Joule hom toegewy aan die wetenskap. Hy is privaat by
- Slag van Lexington en Concord
- Die Slag van Lexington en Concord het plaasgevind op 19 April 1775 tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog. Dit was die eerste slag van die oorlog
- Columbus, Georgia
- Columbus is 'n stad in die deelstaat Georgia geleë op die grens met die deelstaat van Alabama, op die oewer van die Chattahoochee-rivier. Die administratiewe setel van die Muscogee County is hier geleë. Coweta Town, die hoofstad van die Creek-Indiane is
- Slag van die Marne
- Die Slag van die Marne het plaasgevind tydens die Eerste Wêreldoorlog in Frankryk
- Slag van Trenton
- Die Slag van Trenton het op 26 Desember 1776 plaasgevind by Trenton, New Jersey, tydens die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog. Amerikaanse magte onder die leiding van George Washington het 'n deurslaggewende oorwinning behaal oor die Britse magte. Die
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos