Johannesburg

Johannesburg is die vernaamste sake- en bevolkingsentrum van Suid-Afrika met 'n oppervlakte van 1 645 vierkante kilometer en 'n bevolking van 4 434 827 in die metropolitaanse gebied volgens die sensus van 2011. Die huidige Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit is 'n polisentriese metropool wat sowat vyfhonderd voorstede en dorpsgebiede insluit – naas die vroeëre stadsgebied ook voorheen onafhanklike munisipaliteite soos Midrand, Sandton en Randburg. Soweto is tans die grootste voorstad en ook die mees uitgestrekte historiese swart woonbuurt.
Durban
Durban is 'n hawestad in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, langs die Indiese Oseaan met tussen 3,4 en 3,8 miljoen inwoners uit 'n diverse groep kulture. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming weens sy goeie weer en die warm Agulhasstroom. Suid-Afrika se besigste
Gqeberha
Gqeberha, wat in die volksmond in Afrikaans dikwels "Die Baai" of net "PE" genoem word, is 'n hawestad geleë aan Algoabaai, in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika, 763 km oos van Kaapstad. Met 'n bevolking van 312 390 (2011) is Gqeberha die grootste
Glasgow
Glasgow is die grootste stad in Skotland en die derde mees bevolkte in die Verenigde Koninkryk, met 'n bevolking van 633 120. Sy bewoners word in Engels Glaswegians of kort Weegies genoem. Die stad is aan die Clyde-rivier in die Westelike Sentrale
Riga
Riga is die hoofstad asook die ekonomiese, kulturele en opvoedkundige sentrum van Letland met 'n bevolking van 632 614
Manchester
Manchester is 'n stad en metropolitraanse borough in die graafskap Groter Manchester in Noordwes-Engeland, Verenigde Koninkryk met 'n oppervlakte van 115,6 km². Die stad is met 'n bevolking van sowat 552 858 in 2019 ná Londen en Birmingham die derde
Londen
Londen is die hoofstad en grootste stad van Engeland en die Verenigde Koninkryk. Die stad, wat aan die Teemsrivier in die suidooste van Engeland geleë is, is in 50 n.C. deur die Romeine as Londinium gestig en het in die 19de eeu tot die grootste
Boedapest
Boedapest is die hoofstad en grootste stad van Hongarye met 'n bevolking van 1 737 000 in 2011. Die Donauoewer, die Kasteel van Buda en Andrássy út is in 1987 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys. Boedapest is gevorm op 17 November 1873 toe Boeda
Vilnius
Vilnius is die hoofstad van Litaue en die administratiewe gewes Vilnius. Vilnius, wat in die suid-ooste van die land aan die monding van die Vilnia-rivier in die Neris en net sowat veertig kilometer van die Wit-Russiese grens af geleë is, is ook die
Kaliningrad
Kaliningrad is die hoofstad van die gelyknamige Russiese eksklawe (Kaliningrad-oblast), wat sowat 1 289 kilometer wes Moskou tussen Pole en Litaue aan die Oossee lê, met sowat 475 056 inwoners (2018). 'n Seekanaal van sowat 32 kilometer verbind die
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos