Joachim Machado
Sir Joachim Machado was 'n Portugese ingenieur en Goewerneur-generaal van Mosambiek. Hy tree in 1880 vir die eerste keer op die voorgrond toe hy Pretoria besoek het in verband met die bou van die oorspronklike spoorlyn van Mosambiek na Transvaal onder die McMurdo-konsessie. Hy speel 'n leidende rol in die opmeting van die roete wat oplaas deur die Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy gebruik is. Ter ere van hom is die dorp, Machadodorp, na hom vernoem. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog was hy die Goewerneur-generaal van die Portugese provinsie Mosambiek waar hy 'n pro-Britse beleid gevolg het. Hiervoor is hy op die Britse Koning se verjaarsdag in 1902 as K.C.M.G tot ridder geslaan. Hy is in 1925 oorlede.
- Emile Beaumont d'Erlanger
- Baron Emile Beaumont d'Erlanger was 'n internasionale bankier. Hy is in 1866 in Parys gebore. Sy vader was baron Frederic Emile d'Erlanger wat hy opvolg as hoof van die bankiersfirma Erlangers van Parys en Londen. In 1880 raak hy geïnteresseerd in die
- William Jardine
- Majoor William Jardine was 'n Suid-Afrikaanse boekversamelaar en oudheidkundige. Hy is in 1867 in Kaapstad gebore en ontvang opleiding aan die South African College en in Engeland. Nadat hy afgetree het as sakeman het hy een van die beste Africana
- Hans Sauer
- Dr. Hans Sauer was 'n Rhodesiese pionier. Hy is in 1857 op Smithfield gebore. Hy bekwaam hom in Londen en Edinburgh in die medisyne waar hy sy graad ontvang. Hy keer terug na Suid-Afrika en vestig homself in Kimberley. Hy word 'n mediese
- De Havilland Hornet
- Die De Havilland Hornet is 'n Britse, enkelsitplek, tweemotorige vegvliegtuig wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog ontwikkel is maar nie betyds voltooi is om diens te doen in die oorlog nie. Dit is ontwerp uit die ondervinding wat met die De Havilland
- Jacobus van Reenen
- Jacobus van Reenen was 'n vroeë Kaapse politieke leier. Hy is in 1727 gebore. Van Reenen word 'n boer en in 1778 neem hy namens die Kaapse Patriotte, wat selfregering vir die koloniste geëis het, die leiding om 'n deputasie na Nederland te stuur
- William Westbrooke Burton
- Sir William Westbrooke Burton was 'n regter van die Kaapse Hooggeregshof. Hy is in 1794 in Daventry, Northhamptonshire gebore. Hy kom in die Kaapkolonie aan en word in 1827 aangestel as regter. van die Kaapse Hooggeregshof. In 1833 verlaat hy die Kaap
- William Wilberforce Bird
- William Wilberforce Bird was 'n vroeë Suid-Afrikaanse skrywer. Hy is gebore in Engeland in 1758 en arriveer in Kaapstad na die tweede Britse besetting. Hy sluit aan by die Departement Doeane waarvan hy die hoof word. Sy boek State of the Cape of Good
- George Reynolds McGubbin
- Kaptein George Reynolds McGubbin (1898–1944) was 'n Suid-Afrikaanse bobaasvlieënier van die Eerste Wêreldoorlog. Hy is op 18 Januarie 1898 in Kaapstad gebore en ontvang opleiding in Johannesburg. Hy sluit in 1916 by die Britse Vliegkorps aan skiet die
- Fynstreepplatwurm
- Die Fynstreepplatwurm is 'n seeplatwurm wat leef op en aan die kante van rots- en koraalriwwe in water wat tot 25 m diep is. Die seedier kom voor in die Indiese-Stille Oseaan gebied, asook in Mosambiek suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos