Jigme Singye Wangchuck
Jigme Singye Wangchuck was van 24 Julie 1972 tot met sy abdikasie op 9 Desember 2006 die vierde koning van Bhoetan, of Druk Gyalpo ("Draakkoning"). Hy is opgevolg deur sy seun, Jigme Khesar Namgyel Wangchuck, die huidige koning.
- 38628 Huya
- 38628 Huya (uitspraak: huːˈjɑː), met die voorlopige naam 2000 EB173, is ’n trans-Neptunus-voorwerp in die Kuipergordel in die buitewyke van die Sonnestelsel
- Opus Dei
- Opus Dei, amptelik bekend as Die Prelaatskap van die Heilige Kruis en Opus Dei, is ’n instelling van die Rooms-Katolieke Kerk wat leer almal kan heilig word en dat die gewone lewe ’n weg na heiligheid is. Die meeste lede is niegeestelikes; die res is
- Cannes-rolprentfees 1993
- Die 46ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-24 Mei 1993 gehou. Die Franse regisseur en vervaardiger Louis Malle was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingseremonie
- 2012 VP113
- 2012 VP113 is ’n sednoïde en die voorwerp in die Sonnestelsel met die grootste bekende perihelium (naaste afstand aan die Son), selfs groter as dié van Sedna. Tog is 2012 VP113 se afelium (verste afstand) net omtrent die helfte van Sedna s’n. Die
- NoFap
- NoFap is ’n webtuiste en gemeenskapsforum wat dien as steungroep vir mense wat pornografie en masturbasie wil vermy. Die naam kom van die internet-slengterm fap, wat verwys na manlike masturbasie
- Cannes-rolprentfees 2014
- Die 67ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 14-25 Mei 2014 gehou. Die Nieu-Seelandse regisseur Jane Campion was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Franse akteur Lambert Wilson was die aanbieder van die opening- en die
- Cannes-rolprentfees 1986
- Die 39ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 1986 gehou. Die Amerikaanse regisseur en vervaardiger Sydney Pollack was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding
- Stonewall Inn
- Die Stonewall Inn, dikwels net Stonewall genoem, is ’n gay kroeg in die buurt Greenwich Village van Manhattan, New York. Dit was in 1969 die terrein van die Stonewall-onluste, wat algemeen beskou word as die belangrikste enkele gebeurtenis wat in
- 120347 Salacia
- 120347 Salacia (uitspraak sa.laː.kja), met die voorlopige naam 2004 SB60, is ’n trans-Neptunus-voorwerp (TNV) in die Kuipergordel, met ’n deursnee van sowat 850 km en byna vir seker ’n dwergplaneet. Sy huidige afstand van die Son is sowat 44,2 AE
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in