Jesus van Nasaret

Jesus van Nasaret, ook algemeen bekend as Jesus, is die sentrale figuur in die Christendom en is ook 'n belangrike figuur in verskeie ander gelowe. Daar word ook na hom verwys as Jesus Christus, waar "Christus" afkomstig is vanaf die Griekse Χριστός (Christós) wat "Gesalfde een" beteken en verwant is aan die Hebreeus-afgeleide "Messias". Die naam "Jesus" is afkomstig van die vernederlandse vorm van die Griekse Ίησους (Iesoûs), wat self 'n Hellenisering van die Hebreeus-Aramese ישוע is, wat beteken "JHWH red".
Jiddisj
Jiddisj of Mamme-Losjen is 'n Wes-Germaanse taal met Hebreeuse en Slawiese elemente wat meestal met die Hebreeuse alfabet geskryf word. Jiddisj het gedurende die Hoë Middeleeue uit die Middelhoogduitse taal ontwikkel en is nog steeds nou verwant aan
Groot Markplein van Brussel
Die Groot Markplein van Brussel is die sentrale stadsplein in Brussel. Dit word omring deur versierde gildehuise in die Italiaanse Barokstyl, die stadsaal en die Broodhuis. Die plein is Brussel se belangrikste toeristebestemming en saam met die Atomium en
Bologna
Bologna is die hoofstad van die administratiewe streek Emilia-Romagna in die noorde van Italië. Bologna, wat in administratiewe opsig 'n Metropolitaanse stad vorm, is teen die suidelike rand van die Povlakte aan die voet van die Apennyne en tussen die
Oesbekistan
Oesbekistan of Oezbekistan, amptelik die Republiek van Oesbekistan, is 'n landingeslote land in Sentraal-Asië, wat van 1924 tot 1991 by die armste republieke van die Sowjetunie gereken is. Sy hoofstad en grootste stad is Tasjkent met 'n bevolking van 2
Toskane
Toskane is die vyfde grootste administratiewe streek in Italië met 'n oppervlakte van 22 990 vierkante kilometer. Met 'n bevolking van 3,7 miljoen word die streek onder die digbevolkte gebiede van die land gereken. Nogtans is die bevolking saamgetrek in
Hillary Clinton
Hillary Diane Rodham Clinton is ’n suksesvolle regsgeleerde en politikus wat in 2001 die Demokratiese senator vir New York geword het. Sy is getroud met oudpres. Bill Clinton en het van 1992 tot 2000 as Amerikaanse presidentsvrou gedien. In 2008 het sy
Anticosti
Anticosti is 'n kaal, rotsagtige, woudbedekte gruis-en-sand eiland by die uitmonding van die Saint-Laurentrivier in die Golf van Sint-Laurens, in die provinsie Quebec (Kanada
Duits
Duits is deel van die Germaanse taalfamilie en, met meer as 100 miljoen sprekers, die elfde grootste taal wêreldwyd. Dit word onder andere gepraat in Duitsland, Oostenryk, Switserland, Luxemburg, Suid-Tirool (Italië), Eupen-Malmédy (België
Roemeens
Roemeens maak deel uit van die ondergroep van die Balkanromaanse tale binne die Romaanse taalfamilie. Dit is die meerderheids- en ampstaal van Roemenië en Moldowa
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos