Jan van Riebeeck
Johan Anthoniszoon (Jan) van Riebeeck, was die stigter van die eerste kolonie in Suid-Afrika in opdrag van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC). Sy stigting by die Kaap die Goeie Hoop groei tot die Kaapkolonie, die Unie van Suid-Afrika en uiteindelik die Republiek van Suid-Afrika.
- Napoleon Bonaparte
- Napoléon Bonaparte was 'n generaal en regeerder van Frankryk. Hy was 'n generaal van die Franse Rewolusie, en was effektief regeerder vanaf 1799: Eerste Konsul van die Franse Republiek vanaf 11 November 1799 tot 18 Mei 1804, daarna Keiser van die Franse
- Kleur
- Kleur is 'n ervaring wat afkomstig is van die vermoë van die delikate struktuur van die oog om drie verskillend-gefilterde analises van 'n beeld te kan onderskei. Die ervaring van kleur word beïnvloed deur die langtermyngeskiedenis (opbrengs) van die
- Ryk Tulbagh
- Ryk Tulbagh was die goewerneur van die Kaap de Goede Hoop van 27 Februarie 1751 tot 11 Augustus 1771
- Albrecht Dürer
- Albrecht Dürer die Jongere was 'n Duitse skilder, grafikus, wiskundige en kunsteoretikus wat as een van die vooraanstaande kunstenaars van die Renaissance-tydperk beskou word
- Milt
- Die milt is 'n orgaan wat in feitlik alle gewerwelde diere gevind word. Dit het 'n soortgelyke struktuur as 'n groot limfnode, maar dien hoofsaaklik as 'n bloedfilter. Dit is geleë aan die linkersy langs die maag
- Sigmund Freud
- Sigmund Freud was 'n Oostenrykse neuroloog en die stigter van die psigoanalitiese tradisie binne die sielkunde, 'n beweging wat die teorie dat onderbewuste motiewe baie optrede beheer, gewild gemaak het. Hy het geïnteresseerd geraak in hipnose en hoe dit
- Dirk Meerkotter
- Dirk Adriaan Meerkotter was ’n Suid-Afrikaanse kunstenaar
- Galileo Galilei
- Galileo Galilei was 'n Italiaanse fisikus, wiskundige, sterrekundige en filosoof wat 'n groot rol in die Wetenskaplike Revolusie gespeel het. Sy prestasies sluit die ontwikkeling van die teleskoop en die daaropvolgende sterrekundige waarnemings in. Hy was
- Daniël François Malan
- Daniël François Malan was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Malan is naby Riebeek-Wes in die Kaapkolonie gebore en was 'n kindervriend van sy lewenslange opponent generaal Jan Christian Smuts en het 'n tyd lank selfs dieselfde skool as Smuts bygewoon
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos