Jan Rabie

Jan Sebastian Rabie was 'n Afrikaanse skrywer van kortverhale, romans en ander literêre werke. Rabie was een van die sogenaamde Sestigers, 'n groep invloedryke Afrikaanse skrywers van die 1960's. Hy het een-en-twintig werke gelewer.
Barend J. Toerien
Barend J. Toerien (1921–2009) was ’n Afrikaanse digter en skrywer, wat as bibliotekaris vir die Verenigde Volke Organisasie in New York en ook in Suid-Afrika vir verskeie biblioteke werk
Fanus Rautenbach
Fanus Rautenbach (1928–2011), ook bekend as Umfaanus, was 'n bekende radio-omroeper, skrywer en mediapersoonlikheid. Hy het 'n ARTES-toekenning en verskeie ATKV-toekennings ontvang en is in 2007 as RSG se radiolegende van die voorafgaande 70 jaar
Koos Prinsloo
Koos Prinsloo was ’n Afrikaanse joernalis en skrywer van postmodernistiese kortverhale, waarmee hy ’n baanbrekersrol in die Afrikaanse prosa speel
Suna de Villiers
Suna de Villiers (1916–2007) was 'n Afrikaanse skryfster van kinderlektuur en was getroud met die taalkundige Meyer de Villiers
Thijs Nel
Thijs Nel was ’n kunstenaar, dramaturg en skrywer
Theo W. Jandrell
Theo W. Jandrell was ’n Afrikaanse onderwyser en inspekteur van skole, wat ’n groot bydrae maak met die kinderversies en liedjies wat hy geskryf het. Talle van sy liedjies is in die FAK-sangbundel opgeneem en is baie bekend
Johann de Waal
Johann de Waal (1958-) is ’n Afrikaanse skrywer
Pieter Stoffberg
Pieter Stoffberg is 'n Afrikaanse skrywer. Hy het die Eugène Maraisprys in 1991 ingepalm vir Die hart van ’n hond
W.E.G. Louw
William Ewart Gladstone Louw was kunsredakteur van Die Burger en ’n professor in Nederlandse letterkunde aan die Universiteit van Stellenbosch. Hy was 'n Afrikaanse digter en lid van die Dertigers-beweging in die letterkunde, wat die Hertzogprys met sy
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos