James Selfe
James Selfe is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy tree op 31 Desember 2021 op 66-jarige ouderdom uit die politiek en as parlementslid.
- Haniff Hoosen
- Haniff Hoosen is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Hy was voorheen die sekretaris-generaal van die Onafhanklike Demokrate. Hy is in 2008 tot die Nasionale Parlement verkies as 'n Demokratiese Alliansie-lid. Hy het as die DA
- Shahid Esau
- Shahid Esau is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Hy was van 20 Junie 2014 tot 7 Mei 2019 'n lid van die portefeuljekommitee vir Verdediging en MiliterĂª Veterane
- Thomas Walters
- Thomas Charles Ravenscroft Walters is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy dien sedert November 20212 as adjunkvoorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie, saam met James Masango en
- Bridget Masango
- Bridget Masango is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
- Mike Waters
- Mike Waters is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
- Veronica van Dyk
- Veronica van Dyk is sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Sy is die Demokratiese Alliansie se adjunkskaduminister vir sport, kuns en kultuur. Voorheen het Van Dyk van 2011 tot 2014 as raadslid van die Nama Khoi Plaaslike
- Gerhardus Koornhof
- Gerhardus Willem Koornhof is sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
- Pinky Kekana
- Pinky Sharon Kekana is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy is die adjunkminister van kommunikasie in die kabinet van president Cyril Ramaphosa
- John Jeffery (politikus)
- John Jeffery is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en dien tans as adjunkminister van Justisie. Hy het 'n LLB-graad aan die Universiteit van Natal behaal
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in