James Barry

Dr. James Barry was 'n militêre chirurg in die Britse Leër. Hy is in Ierland gebore. Sy ouers is onbekend, hy was egter verwant aan die skilder, John Barry. Hy studeer in die medisyne in Edenburg, sluit in 1813 by die Britse Leër aan as hospitaal-assistent en word in 1815 bevorder tot assistent-chirurg. Hy kom in die Kaapkolonie aan waar hy tot 1825 bly en word in 1827 majoor-chirurg. Hy gaan na Mauritius in 1828. As 'n uiters bekwame geneesheer het hy die fondament gelê van moderne hospitaaldienste, van die Mediese Raad en het selfs begin met opleiding van vroedvroue. Sy kort humeur het daartoe gelei dat hy aan 'n tweegeveg aan die Kaap deelgeneem het. In 1859 word hy Inspekteur-generaal en is in 1865 oorlede.
Thomas Kelly-Kenny
Sir Thomas Kelly-Kenny(1840–1914) was 'n generaal in die Britse leër. Hy is in 1840 in Ierland gebore en sluit op 18-jarige ouderdom aan by die Britse leër en veg in 1860 in China. Hy speel 'n belangrike rol in die Tweede Vryheidsoorlog waarin hy in
William Penn Symons
Generaal-Majoor Sir William Penn Symons was 'n Britse soldaat en is in 1843 in Cornwall gebore. In 1863 sluit hy aan by die 24th Regiment of Foot en veg in die Galeka-veldtog in 1877 in Oos-Kaapland en in die Zoeloeoorlog van 1879. Nadat hy jare lank
Frank Rhodes
Kol. Francis (Frank) William Rhodes was 'n Britse soldaat en ouer broer van Cecil John Rhodes. Hy is in 1850 in Bishop's Stortford gebore. Hy sluit by die Britse Leër aan. Hy kom na Suid-Afrika voor sy broer, bring 'n tydjie in Kimberley deur, word siek
Cartagena, Colombia
Cartagena is 'n stad in die noordooste van Colombia aan die kus van die Karibiese See suidwes van Barranquilla en die monding van die Río Magdalena. Die stad is op 1 Junie 1533 deur Spaanse conquistadores gestig en is ná Cartagena in Spanje genoem
Saul Solomon
Saul Solomon was 'n Kaapse staatsman, drukker en uitgewer. Hy is in 1817 op die eiland Sint Helena gebore. Hy kom as kind na die Kaapkolonie, studeer aan die Suid-Afrikaanse Kollege waar hy een van die briljantste studente was en word 'n vakleerling in
William Anders
William Alison "Bill" Anders, is 'n voormalige Amerikaanse Lugmagoffisier, elektriese ingenieur, atoomingenieur, Nasa-ruimtevaarder en sakeman. Saam met Frank Borman en Jim Lovell in Apollo 8, was hulle die eerste persone wat 'n wentelbaan om die Aarde
Fred Haise
Fred Wallace Haise is 'n voormalige Amerikaanse Nasa-ruimtevaarder, vlieënier in die Amerikaanse Marinierskorps en die Amerikaanse Lugmag asook toetsvlieënier. Hy is een van slegs 12 mense wat na die maan gevlieg het sonder om te land. Hy was
Johannes Henricus Meiring Beck
Sir Johannes Henricus Meiring Beck (1855–1919), bekend as Meiring Beck, was 'n Suid-Afrikaanse minister en komponis. Hy is gebore op Worcester in 1855. Hy ontvang sy onderwys aan die South African College en kwalifiseer in die geneeskunde in Edinburg
Phillip Tobias
Phillip Vallentine Tobias was 'n bekende paleontoloog en professor verbonde aan die Universiteit van die Witwatersrand. Tobias was ’n kenner van paleo-antropologie, genetika, menslike biologie, dierkunde, geneeskunde, evolusie, anatomie en die
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos