Jackson Mthembu

Jackson Mthembu was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Hy het die pos van Minister in die Presidensie van Suid-Afrika bekleë tydens sy afsterwe aan covid-19. Voorheen was hy die hoofsweep en die nasionale woordvoerder van die ANC. Hy was van 1997–1999 die LUK vir Vervoer in Mpumalanga.
Tesla, Inc.
Tesla, Inc. is 'n Amerikaanse motorvervaardiger, energiebergingsmaatskappy, en sonpaneelvervaardiger gebaseer in Palo Alto, Kalifornië. Die maatskappy is in 2003 gestig. Die maatskappy spesialiseer in elektriese motors, litiumioonbatteryenergieberging en
Anthony Doerr
Anthony Doerr is 'n Amerikaanse skrywer van romans en kortverhale. Hy het wydverspreide erkenning gekry vir sy 2014-roman All the Light We Cannot See, wat die Pulitzer-Prys vir Fiksie gewen het
Die Leonardo (Sandton)
Die Leonardo is 'n hoë toringgebou vir gemengde gebruik met 55 verdiepings in Sandton, Suid-Afrika. Dit is in April 2019 voltooi en is amptelik die hoogste gebou in Afrika, met 'n hoogte van 234 meter. Die wolkekrabber is by Maudestraat 75 geleë
Aaron Swartz
Aaron Hillel Swartz was 'n Amerikaanse rekenaar-programmeerder, entrepreneur, skrywer, politieke organiseerder, en Internet hacktivist. Hy was betrokke by die ontwikkeling van die nuusvoerformaat RSS en die Markdown-publikasieformaat, die organisasie
Inxeba
Inxeba is 'n 2017 Suid-Afrikaanse dramafilm met regie deur John Trengove. Dit is vertoon by die World Cinema Dramatic Competition by die 2017 Sundance Filmfees en die Panorama-afdeling van die 67ste Berlyn Internasionale Filmfees. Die rolprent het in 2017
Library Genesis
Library Genesis of LibGen is 'n soektog vir artikels en boeke oor verskeie onderwerpe, wat toegang bied aan inhoud wat anders agter 'n betaalmuur is, of andersins nie digitaal beskikbaar is nie. Onder andere, dra dit PDFs van Elsevier se ScienceDirect web
Syncthing
Syncthing is 'n vrye, oopbron p2p lêer sinchronisasie toepassing beskikbaar vir Linux, Windows, Mac, Android, Solaris, Darwin, en BSD. Dit kan lêers tussen toestelle op 'n plaaslike netwerk of tussen afgeleë toestelle oor die Internet sinkroniseer
Hacker News
Hacker News is 'n sosiale nuus webwerf wat fokus op rekenaarwetenskap en entrepreneurskap. Dit word gelei deur Paul Graham se belegging fonds en opstart broeikas, Y Combinator. In die algemeen, is inhoud wat ingedien kan word, gedefinieer as "enigiets
Earl Boen
Earl Boen was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Terminator (1984), Terminator 2 (1991), Naked Gun 33 1/3: The Final Insult (1994), en Terminator 3: Rise of the Machines (2003
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in