Jaar

’n Jaar is die relatiewe eenheid van tyd wat die tydperk beskryf waarin ’n planeet om sy ster wentel. In algemene taalgebruik is dit die tyd waarin die Aarde een maal om die Son wentel.
Dooie See-rolle
Die Dooie See-rolle is antieke Joodse en Hebreeuse godsdiensmanuskripte wat tussen 1946 en 1956 ontdek is in die Qumrangrotte in die destydse Mandaat van Palestina. Die grotte is naby Ein Feshkha in die Wesoewer aan die noordkus van die Dooie See
Toilet
'n Toilet is waar die meeste mense van liggaamlike afvalstowwe, soos urine en ontlasting, ontslae raak. Spoeltoilette gebruik water, maar droë toilette nie. Hulle kan ontwerp wees met 'n toiletsitplek vir mense wat sit, soos in die Weste, met aanpassings
Servikale kanker
Servikale kanker is 'n algemene tipe kanker. Dit kan in die vroeë stadiums met behulp van 'n servikale smeertoets opgespoor word. Om dit te kan doen, moet die dokter of ginekoloog 'n klein bietjie weefsel - 'n smeer - van die serviks neem. Die weefsel
Gluon
Gluone is "boodskapperdeeltjies" wat tussen kwarke reageer en hulle in pare en drie-drie aan mekaar "plak". Sedert die begin van die 20ste eeu het fisici dit reggekry om die vyf materielae soos die skille van 'n ui af te dop. Eers die buitenste
Panteon
’n Panteon is ’n groep gode van ’n spesifieke religie of mitologie
Hermes
Hermes is in die Griekse mitologie die groot boodskapper van die gode asook ’n gids na die onderwêreld. Hy was een van die twaalf Olimpiese gode wat op die berg Olimpus gewoon het. Hermes was die beskermer van grense en van die reisigers wat hulle
Industriële Revolusie
Die Industriële Revolusie het omstreeks 1750 begin in Engeland, toe nog die magtigste ryk op aarde. Dit het behels dat goedere al hoe minder met die hand gemaak is, maar eerder met masjiene in groot fabrieke. Die Industriële Revolusie het later ook na
0 (jaar)
Die jaar 0 word nie in die Gregoriaanse kalender of sy voorganger, die Juliaanse kalender, gebruik nie. Dit is egter vir die kalender ISO 8601:2004 en vir astronomiese jaarnommering gedefinieer, waar dit ooreenstem met die Gregoriaanse jaar 1 v.C. Die
Betadeeltjie
’n Betadeeltjie, ook betastraling genoem, is ’n elektron of positron met ’n hoë energie en snelheid wat vrygestel word deur die radioaktiewe verval van ’n atoomkern tydens betaverval. Daar is twee vorme van betaverval, β− en β+, wat
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos