JPL Small-Body Database
Die JPL Small-Body Database (SBDB) is ’n sterrekundige databasis oor klein Sonnestelselliggame. Dit word onderhou deur die Jet Propulsion Laboratory (JPL) en Nasa, en verskaf inligting oor alle bekende asteroïdes en verskeie komete, insluitende wentelparameters en -diagramme, fisiese diagramme en lyste publikasies oor die klein liggaam. Die databasis word daagliks bygewerk.
- Telly Savalas
- Aristotelis "Telly" Savalas was ’n Amerikaanse akteur wie se loopbaan oor vier dekades van televisie gestrek het. Hy was bekend vir sy diep rasperstem en kaal kop. Hy het ook een liedjie, "If?", in 1975 in Brittanje uitgereik
- Nekrofilie
- Nekrofilie is die seksuele aangetrokkenheid tot lyke. Dit word as ’n parafilie geklassifiseer in die Diagnostiese en Statistiese Handleiding van die Amerikaanse psigiatrievereniging. Die term is afgelei van die Griekse woorde νεκρός en φιλία
- 37ste Golden Globe-toekenningsaand
- Die 37ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 1979 vereer het, is op 26 Januarie 1980 gehou
- Leeu van Al-lat
- Die Leeu van Al-lat of Al-lāt was ’n antieke standbeeld voor die Tempel van Al-lat in die wêrelderfenisgebied Palmyra, Sirië. Dit is in die 1ste eeu n.C. van kalksteen gemaak, en was 3,5 m hoog en het 15 ton geweeg
- Eter (klassieke element)
- Eter as ’n klassieke element verwys na die streek van die heelal bo die ondermaanse sfeer. Die begrip is in verskeie teorieë gebruik om verskeie natuurverskynsels te verduidelik, soos die beweging van lig en swaartekrag
- Nagtelike storting
- ’n Nagtelike storting, informeel bekend as ’n nat droom, is ’n spontane orgasme terwyl iemand slaap; dit sluit ejakulasie by mans in en vaginale nattigheid of ’n orgasme by vroue. Dit kom meestal tydens die adolessensie en jong volwasse lewe voor
- Heldedig van Gilgamesj
- Die Heldedig van Gilgamesj is ’n epiese gedig uit antieke Mesopotamië. Dit dateer uit die Derde Dinastie van Ur en word dikwels beskou as die eerste groot letterkundige werk. Die letterkundegeskiedenis van Gilgamesj begin met vyf Sumeriese gedigte oor
- Gilgamesj
- Gilgamesj is die hoofkarakter in die Akkadiese epiese gedig Heldedig van Gilgamesj, wat beskou word as die eerste groot letterkundige werk, asook in vroeëre Sumeriese gedigte. In die heldedig is Gilgamesj ’n halfgod met bomenslike krag wat die
- Serie (stratigrafie)
- ’n Serie is die chronostratigrafiese weergawe van ’n geochronologiese epog. Series is die eenhede waarin sisteme verdeel word en word self weer onderverdeel in etages
- Wakanda
- Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos