J.M. Coetzee
John Maxwell Coetzee is 'n Suid-Afrikaansgebore skrywer. Hy word as die mees bekroonde lewende skrywer in die Engelssprekende wêreld beskou. Hy is die eerste skrywer aan wie die Bookerprys twee keer toegeken is en in 2003 ontvang hy die Nobelprys vir Letterkunde. Sy werk sluit in die romans Life & Times of Michael K, Disgrace, Waiting for the Barbarians, The Master of Petersburg, Slow Man en Diary of a Bad Year, en die gefiksionaliseerde outobiografieë Boyhood: Scenes from Provincial Life, Youth: Scenes from Provincial Life en Summertime. Onder sy essays tel Doubling the Point: Essays and Interviews, Giving Offence: Essays on Censorship, en Stranger Shores: Literary Essays, 1986–1999.
- Rugbywêreldbeker 1999
- Die Rugbywêreldbeker 1999 is van 1 Oktober tot 6 November 1999 in Wallis, Engeland, Skotland, Frankryk en Ierland, die destydse Vyfnasies, beslis. Dit was die vierde rugbywêreldbeker van die vierjaarlikse rugbywêreldkampioenskap wat deur die
- Booker-prys
- Die Man Booker-prys word jaarliks toegeken aan skrywers vanaf die Britse Statebond of Ierland. Die prys is in 1968 deur Booker Plc ingestel. Om die kwaliteit van die prys te waarborg word beoordelaars onder kritici, skrywers en akademici uitgesoek. Sedert
- Bhoetan
- Bhoetan, amptelik die Koninkryk Bhoetan, is 'n landingeslote land in Suid-Asië. Dit is landgebonde tussen die Volksrepubliek China in die noorde en Indië in die suide, met die Himalaja in die weste en word deur die Indiese deelstaat Sikkim van Nepal
- Tswana
- Die taal Tswana is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika en 'n amptelike taal van Zimbabwe. Dit word deur ongeveer 4,1 miljoen mense as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Tswanas. Tswana vorm deel van die Sotho-taalfamilie
- Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1999
- Wetgewende verkiesings is gehou in Suid-Afrika op Woensdag, 2 Junie 1999. Die African National Congress (ANC), wat aan die bewind is sedert die einde van die apartheidstelsel in 1994, is herverkies met 'n vergrote meerderheid
- Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989
- Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1989 het op 6 September 1989 plaasgevind, en was die laaste verkiesing voor die eerste veelrassige, demokratiese verkiesing van 1994
- Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1958
- Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1958 het op 16 April 1958 plaasgevind. Die Nasionale Party van Eerste Minister J.G. Strijdom het hul aantal setels van 94 tot 103 uitgebrei. Die amptelike opposisieparty, die Verenigde Party van De Villiers
- Nadine Gordimer
- Nadine Gordimer was 'n Suid-Afrikaanse skrywer van hoofsaaklik Engelse romans en toneelstukke. Sy wen die Booker-prys in 1974 en die Statebondprys in 2002. In 1991 wen sy die Nobelprys vir Letterkunde en word die eerste Suid-Afrikaner en eerste vrou in 25
- Curriebeker
- Die Curriebekertoernooi is Suid-Afrika se oudste en belangrikste plaaslike rugbykompetisie wat agt provinsies of streke binne ’n provinsie verteenwoordig. Hoewel dit die belangrikste plaaslike kompetisie is, ding Suid-Afrikaanse spanne ook jaarliks in
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in