Israel
Israel, ook Israël, amptelik die Staat Israel, is 'n demokratiese grondwetlike republiek in die Midde-Ooste en antieke tuisland van die Jode. Dit oorvleuel gedeeltelik met Palestina, tuisland van die Palestyne. Israel word begrens deur Sirië en Libanon in die noorde, Jordanië in die ooste, Egipte in die suidweste en die Middellandse See in die weste. Die amptelike hoofstad is Jerusalem, die setel van die presidentswoning, regeringskantore, hooggeregshof en die parlement (Knesset). Die sentrum van ekonomiese en tegnologiese aktiwiteit is Tel Aviv; hier is ook die meeste ambassades gesetel.
- Rio de Janeiro
- Rio de Janeiro of kort Rio, die tweede grootste stad in Brasilië ná São Paulo en die hoofstad van die gelyknamige deelstaat, lê aan die Guanabarabaai in die suidooste van die land. Die Portugese naam, wat "Januarierivier" beteken, verwys na die datum
- Bordeaux
- Bordeaux is 'n hawestad in die suidweste van Frankryk met 'n bevolking van 254 436. Bordeaux is die administratiewe hoofstad van die région (gewes) Nieu-Akwitanië en die département Gironde en die sentrum van die metropolitaanse gebied Arcachon
- Frida Kahlo
- Magdalena del Carmen Frieda Kahlo y Calderón was 'n Meksikaanse skilderes. Sy word by die beduidendste verteenwoordigers van volksverbonde surrealisme gereken, alhoewel haar werke soms ook elemente van Nuwe Saaklikheid toon
- Marcel Duchamp
- Marcel Duchamp [maʁ'sɛl dy'ʃɑ̃] was 'n Frans-Amerikaanse skilder, beeldende kunstenaar, skaakspeler, en skrywer. Duchamp was een van die grondleggers van moderne konseptuele kuns (konsepkuns) en word ook as 'n wegbereider van kubisme, dadaïsme en
- BRICS
- Die BRICS is 'n akroniem vir die saamsluiting van vyf ontluikende markte, hulle is Brasilië, Rusland, Indië, die Volksrepubliek China en Suid-Afrika. Oorspronklik is die vier eersgenoemde lande as BRIC gegroepeer, met die aansluiting van Suid-Afrika in
- George W. Bush
- George Walker Bush was die 43ste president van die Verenigde State, wat vir die eerste keer op 20 Januarie 2001 en vir sy tweede ampstermyn op 20 Januarie 2005 ingehuldig is. Hy is die seun van oudpres. George H.W. Bush
- Sorbe
- Die Sorbe is 'n Wes-Slawiese volk van 60 000 wat in Duitsland as nasionale minderheid erken word
- Straatsburg
- Straatsburg is die hoofstad van die gewes (région) Grand Est in die noordooste van Frankryk, met 'n bevolking van 287 228 in die stad en sowat 790 087 in die metropolitaanse gebied. Die stad is ook die hoofstad van die département Bas-Rhin
- Russe
- Die Russe is 'n Oos-Slawiese volk van sowat 137 miljoen mense. Hulle is die grootste volk in Europa. Die meeste Russe is Russies-Ortodokse Christene of ongebonde
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos