Irak
Irak, amptelik die Republiek Irak, is 'n land in die Midde-Ooste en Suidwes-Asië. Irak grens aan Turkye in die noorde, Iran in die ooste, Koeweit in die suidooste, Saoedi-Arabië in die suidweste, en beide Sirië en Jordanië in die weste. Irak het ook 'n baie nou kuslyn aan die Persiese Golf wat strek tussen Iran in die ooste en Koeweit in die suide.
- Slag van Isandlwana
- Die Slag van Isandlwana was 'n militêre geveg wat plaasgevind het tydens die Anglo-Zoeloe-oorlog en wat gelei het tot die uitwissing van 'n Britse mag op 22 Januarie 1879. Die Britte was onder bevel van Frederick Augustus Thesiger, 2de Baron van
- Arusha
- Arusha is 'n stad en streek in die noorde van Tanzanië. Die stad is op 'n plato in die Groot Skeurvallei tussen die Serengetivlakte, die Ngorongoro-krater, Manyarameer, Olduvaikloof en die berg Kilimandjaro geleë. In Arusha is Oos-Afrika se wetgewende
- Zeulenroda-Triebes
- Zeulenroda-Triebes is 'n Duitse stad geleë in die deelstaat Thüringen. Die stad het 16 445 inwoners in 2011 gehad
- Antofagasta
- Antofagasta is die grootste stad van die Norte Grande-streek van Chili en hoofstad van die gelyknamige provinsie met 404 654 inwoners (2012). Die stad is in 1870 gestig en in 1883 deur Chili van Bolivië gebuit
- Fujian
- Fujian is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2020 het dit 'n bevolking van sowat 41,5 miljoen gehad
- Skagerrak
- Die Skagerrak is 'n gedeelte van die Noordsee, wat begrens word deur Denemarke (Jutland) in die suide, Noorweë in die noorde en Swede (Bohuslän) in die ooste
- Peter Duesberg
- Peter H. Duesberg is tans 'n professor van molekulêre- en selbiologie aan die Universiteit van Kalifornië, Berkeley. Hy het bekendheid verwerf vir die identifisering en kartisering van die src-geen, die eerste erkende onkogeen in die 1970's. Tans is hy
- Züsedom
- Züsedom is 'n dorpie met 'n oppervlakte van 10,35 vierkante kilometer en 247 inwoners (2010) in die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere
- Guam
- Guam is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die suidelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 541,3 km² en het 'n bevolking van 168
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos