Insek
Insekte (Insecta) is 'n klas van die geleedpotiges (Arthropoda). Die klas bevat ongeveer 950 000 spesies en is verreweg die grootste klas van alle diere: ongeveer 70% van die byna 1 miljoen ontdekte diersoorte hoort tot die insekte.
- Mantis
- 'n Mantis is 'n insek wat tot die orde Mantodea behoort. Daar is ongeveer 2 200 verskillende spesies, versprei oor nege families. Hierdie insekte word dwarsoor die wêreld in matige en tropiese habitatte aangetref
- Swam
- 'n Swam of skimmel is enige lid van 'n groot groep eukariotiese organismes wat mikro-organismes soos gis en muf, asook die bekender sampioene insluit. Swamme vorm die koninkryk Fungi, 'n biologiese koninkryk wat apart is van die plante en diere. Een groot
- Slang
- Slange (Serpentes) is 'n groep karnivoriese reptiele wat aan die orde van die skubreptiele (Squamata) behoort en aan akkedisse verwant is. Daar is ongeveer 3 150 verskillende slangspesies wat byna dwarsoor die wêreld voorkom en waarvan ongeveer 15
- Kokerboom
- Die kokerboom is nie 'n boom in die engere sin van die woord nie, maar 'n vetplant wat tot die familie van aalwyne (Asphodelaceae) behoort. Die aalwyne is 'n Afrika-genus van vetplante of sukkulente waarvan net enkele tot bome kan uitgroei. Die kokerboom
- Papegaaiduiker
- Papegaaiduiker verwys na enige van die Alkespesies in die genus Fratercula. Die voël het 'n kenmerkende gekleurde snawel tydens die broeiseisoen. Hulle broei in groot kolonies by kuslangse afgronde of op eilande naby die kus, waar hulle hul neste in gate
- Salm
- Salm is die algemene naam vir verskeie vissoorte in die familie Salmonidae. Onder die soorte van hierdie familie word ook forelle ingesluit. Salms word in die Atlantiese en Stille Oseane aangetref, asook in die Groot Mere van Noord-Amerika en ander
- Skoen
- 'n Skoen is 'n vorm van skoeisel, 'n voetbedekking wat die voete beskerm teen besering deur klippe of skerp glas, die koue, vullis en teen velinfeksies
- Koolstofdioksied
- Koolstofdioksied of koolsuurgas, (chemiese formule CO2) is 'n kleurlose en reuklose gas wat natuurlik in die aarde se atmosfeer voorkom
- Berg
- 'n Berg is 'n groot landvorm wat bo die beperkte omliggende gebied strek en gewoonlik 'n piek bo-aan vorm. Hulle kom dikwels in groepe voor, met gebroke terrein wat 'n aanhoudende wisseling van dale, bergkruine en losstaande pieke toon. Indien die
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos