Ingenieurswese
Die ingenieurswese is die kreatiewe toepassing van natuurwetenskappe, wiskundige metodes en empiriese bevindinge vir die ontwerp, vervaardiging en bou, bedryf, onderhoud en vernuwing van strukture, masjiene, materiale, toestelle, stelsels, prosesse en organisasies. 'n Persoon wat van ingenieurswese 'n beroep maak word 'n ingenieur genoem. Die ingenieur spits hom/haar toe op ontwerp, analise, en/of konstruksie deur gebruik te maak van aanlering en toepassing van kennis.
- Sagteband
- 'n Sagteband is 'n tipe boek wat deur 'n sagte omslag gekenmerk word en meestal aan die buiteblad met warm gom gebind word sodat dit 'n hoekige rugkant vorm. Gewoonlik word dik karton vir die buiteblad gebruik. Hierdie boekbindmetode is goedkoper as dié
- Kerk van Satan
- Die Kerk van Satan is op Walpurgisnag, 30 April 1966 in San Francisco deur Anton Szandor LaVey gestig en verteenwoordig 'n satanistiese geloof wat LaVey in 1969 in sy Sataniese Bybel gekodifiseer het. LaVey het ook tot en met sy dood in 1997 as die kerk
- DVD-Oudio
- DVD-Oudio is 'n suster-medium van DVD-Video wat in die vroeë 21ste eeu as een van die moontlike opvolgers van die CD op internasionale markte ingevoer is, met oudiofiele en omringklank-entoesiaste as hoofteikengroepe. Die formaat is intussen tegnies
- Île-de-France
- Die Île-de-France is 'n administratiewe gebied in Noord-Frankryk, wat grotendeels ooreenkom met die metropolitaanse gebied van die hoofstad Parys. Dit is gevolglik ook die mees digbevolkte streek van Frankryk met 'n oppervlakte van 12 012 km2 en 'n
- Super Audio CD
- Die Super Audio CD (SACD) is 'n optiese skyf wat as leesalleen-oudioformaat in 1999 deur Sony en Philips ingevoer is en oorspronklik as opvolger van die Compact Disc (CD) bemark is. Die nuwe formaat is gebaseer op die DVD-ROM, dit word egter – in
- Milad-toring
- Die Milad-toring is 'n televisie- en kommunikasietoring in die Iranse hoofstad Teheran. Die toring is tussen 2000 en 2007 in opdrag van die Teheranse stadsregering aan die grens tussen die stadsdistrikte Shahrak-e Gharb en Gisha opgerig en in 2008 geopen
- Air Lituanica
- Air Lituanica was 'n Litause lugredery wat sy hoofkwartier in Vilnius gehad het. Hier was ook sy hooflughawe geleë. Met sy klein vloot van vier vliegtuie het Air Lituanica passasierdienste na tien Europese bestemmings aangebied en daarna gestrewe om in
- Msjatta-fasade
- Die Msjatta-fasade is die reliëf-versierde fasade van die Jordaanse woestynkasteel Msjatta wat teen die middel van die 8ste eeu n.C. ontstaan het. Die fasade het deel uitgemaak van die paleis van Msjatta, waarvan die bouvalle sowat dertig kilometer suid
- Reis
- Die term reis verwys in die vervoerekonomie na die voortbeweging van een of meer persone oor 'n langer tydperk, sy dit te voet of per voertuig, om 'n bepaalde bestemming te bereik en daarna weer na die vertrekpunt terug te keer. Dit sluit nie
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in