Igor Sikorsky

Igor Ivanovich Sikorsky was 'n ingenieur wat helikopters en vliegtuie gebou het. Hy is gebore in Kiëf, Russiese Keiserryk. Hy studeer aan die Russiese Vlootkollege in Sint Petersburg en doen gevorderde studies by die Instituut van Tegnologie in Kiëf en later in Frankryk. Teen 1911 het hy reeds verskeie vliegtuie en twee helikopters gebou. Die tweede kon sy eie massa van 400 pond van die grond af lig.
Gewone platanna
Die gewone platanna is 'n padda wat endemies is aan Afrika suid van die Sahara. In Engels staan dit bekend as die African clawed frog. Hierdie padda was gebruik om swangerskap van vroue te bevestig. Dit het tot gevolg gehad dat lewende paddas uitgevoer is
Rooikol-bokvis
Die rooikol-bokvis is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by die Oos-Kaap voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Redspot goatfish
Slag van Onderstepoort
Die Slag van Onderstepoort het plaasgevind op 11 Julie 1900 waartydens 'n Boermag onder die leiding van generaal Freek Grobler 'n Britse mag verslaan het. Grobler was in beheer van die Waterberg-burgers en hy was bewus van 'n Britse garnisoen naby
Tinus de Jongh
Martinus Johannes de Jongh, meer bekend as Tinus was 'n bekende Suid-Afrikaanse skilder
Jaap Bekker
Hendrik (Jaap) Petrus Jordaan Bekker was 'n Springbokrugbyspeler wat Suid-Afrika in vyftien toetse verteenwoordig het. Hy het sy eerste toets op 5 Januarie 1952 teen Engeland gespeel. Sy laaste toets was op 1 September 1956 teen die All Blacks
Herbert Castens
Herbert Castens (1864–1929) was Suid-Afrika se eerste rugby- en krieketkaptein. Hy was algemeen as H.H. Castens bekend en het 'n belangrike rol in die ontwikkeling van rugby en krieket in Suid-Afrika gespeel
Lythraceae
Lythraceae is die skubliesroos-familie wat hoort tot die orde Myrtales. Daar is 500 spesies wat wêreldwyd tot die orde hoort waarvan een in Suider-Afrika voorkom en 'n boom is. Die familie kom hoofsaaklik in die trope voor
Paul Revere
Paul Revere was 'n Amerikaanse patriot en ambagsman. Hy is in Boston gebore as 'n afstammeling van 'n Hugenoot-familie. Hy bekwaam homself as 'n silwersmid en leer op 30 hoe om koperplate te graveer. Hy het ook spotprente geteken. Sy werk het hom in
Madeleine van Biljon
Madeleine Leonore van Biljon is in die Wes-Transvaal gebore. Sy was 'n skryfster en joernalis. Sy matrikuleer op Montagu en begin na skool as leerlingverpleegster by Groote Schuur-hospitaal in Kaapstad. Sy besef gou dit is nie die beroep vir haar nie, en
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos