Ierland

Ierland is die derde grootste eiland van Europa en die mees westelike van die Britse Eilande, met 'n lengte van 450 kilometer, 'n breedte van 260 kilometer en 'n totale oppervlak van 84 421 vierkante kilometer. Die eiland, wat dikwels ook die "Groen Eiland" genoem word, lê tussen die Atlantiese Oseaan in die weste en die Ierse See in die ooste.
Karl Jaspers
Karl Theodor Jaspers was 'n Duitse psigiater wat as filosoof ook buite Duitsland bekendheid verwerf het. In 1967 het hy Switserse burgerskap aanvaar
Andrew Jackson
Andrew Jackson was die sewende President van die Verenigde State. Hy was 'n bevelvoerder in die Amerikaanse Weermag tydens die Anglo-Amerikaanse Oorlog van 1812. Tydens sy ampstermyn het Arkansas en Michigan die 25ste en 26ste deelstate van die Verenigde
Joseph Goebbels
Paul Joseph Goebbels was een van die bekendste en invloedrykste Duitse politici in die tyd van die Nasionaal-Sosialisme en een van Adolf Hitler se naaste vertrouelinge
Mosambiekeiland
Mosambiekeiland is 'n eiland en stad in Mosambiek met 54 315 inwoners (2005), wat deel uitmaak van die provinsie Nampula. Mosambiekeiland, wat sy naam ook aan die voormalige Portugese kolonie en huidige onafhanklike republiek in die suid-ooste van Afrika
Lande van die Verenigde Koninkryk
Die Verenigde Koninkryk bestaan uit die vier lande Engeland, Skotland, Wallis en Noord-Ierland
Percy Spencer
Percy Lebaron Spencer was 'n Amerikaanse ingenieur wat bekendheid verwerf het as die uitvinder van die mikrogolfoond
Ronaldo Nazário
Ronaldo Luís Nazário de Lima, beter bekend as Ronaldo, is 'n voormalige Brasiliaanse sokkerspeler. Hy speel onder meer vir Cruzeiro, PSV, FC Barcelona, Internazionale, Real Madrid, AC Milan en die Brasiliaanse nasionale sokkerspan. Hy is 'n veelvuldige
Herbert Henry Asquith
Herbert Henry Asquith, 1ste graaf van Oxford en Asquith was 'n liberale Britse politikus wat tussen 1908 en 1916 as eerste minister van die Verenigde Koninkryk gedien het. Sy ampstermyn was tot en met 5 Januarie 1988 die langste aaneenlopende van alle
Tirreense See
Die Tirreense See maak deel uit van die Middellandse See en lê wes van Italië tussen die vasteland, Korsika, Sardinië en Sisilië. In die Golf van Genua grens dit in die noorde aan die Liguriese See en dit word in die weste deur Korsika en Sardinië
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos