Ian Ollis

Ian Ollis was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy het in Augustus 2018 sy pos in die parlement bedank om verder te gaan studeer by die Massachusetts Institute of Technology, asook Harvard, in Amerika.
Henro Kruger
Hendrik Christiaan Crafford Krüger ook bekend as Henro Kruger is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
Liezl van der Merwe
Liezl van der Merwe is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Inkatha-Vryheidsparty
Alf Lees
Alf Lees is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Darren Bergman
Darren Bergman is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Dean Macpherson
Dean Macpherson is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Erik Marais
Erik Johannes Marais is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy is skaduminister van openbare werke
Chantel King
Chantel King is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Greg Krumbock
Gregory Krumbock is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
James Lorimer
James Lorimer is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in