Huis van Aviz
Die Huis van Aviz was die tweede koningsdinastie wat tussen 1383 en 1580 oor Portugal geregeer het. Sy naam is afgelei van die nedersetting Avis, setel van die gelyknamige ridderorde. Die orde se grootmeester, Johannes I, was die grondlegger van die dinastie. Gedurende die regentskap van die Huis van Aviz het Portugal tot die wêreld se leidende seevaardersnasie ontwikkel.
- Richard Sapper
- Richard Sapper was 'n Duitse industriële ontwerper en dosent wat hom in Milaan gevestig het en daar ook werksaam was. Hy word as een van die voorste ontwerpers van sy generasie beskou - met 'n suiwer estetiese vormtaal wat tegelykertyd vernuwend was en
- Mayan Revival
- Mayan Revival is 'n moderne argitektoniese styl wat hoofsaaklik gedurende die 1920's en 1930's in die Amerikas gewild geraak het. Die styl is geïnspireer deur die boukuns en ikonografie van Voor-Kolumbiaanse Suid-Mexikaanse en Sentraal-Amerikaanse
- Boezloedja-monument
- Die Boezloedja-monument op die bergpiek Chadji Dimitar is in die somer van 1981 ter geleentheid van Bulgarye se 1300-jaarfees ingewy. Die futuristiese betonmonument, wat deur die argitek Georgi Stoilov volgens die styl van Sosialistiese realisme ontwerp
- Oliviero Toscani
- Oliviero Toscani is 'n Italiaanse fotograaf en artistieke direkteur wat tussen 1982 en 2000 internasionale bekendheid verwerf het met sy kontroversiële advertensieveldtogte vir die Italiaanse mode-etiket Benetton. Toscani het daarnaas korporatiewe
- Daphne du Maurier
- Dame Daphne du Maurier, Lady Browning, DBE 1969 was 'n Engelse skrywer van romans, kortverhale en toneelstukke. Alhoewel haar werke dikwels as romanties gekategoriseer word, het hulle ondertone van die bonatuurlike
- Gianfranco Ferré
- Gianfranco Ferré [dʒaɱˈfraŋko ferˈre] was 'n Italiaanse modeontwerper en entrepreneur. Naas Gianni Versace en Giorgio Armani is Ferré as een van die drie voorste ontwerpers in die Italiaanse modebedryf beskou wat gedurende die 1970's en 1980's die
- Trenitalia
- Trenitalia is 'n Italiaanse spoorwegmaatskappy wat as dogteronderneming van die staatsonderneming Ferrovie dello Stato Italiane (FS) bedryf word. Trenitalia is volgens die Europese Unie se riglyne vir die deregulasie van spoorvervoer, waarvolgens aparte
- Friedrich Christian Diez
- Friedrich Christian Diez was 'n Duitse romanis. Weens sy belangrike bydraes tot die studieveld van Romaanse tale word na Diez in Duitsland ook verwys as die Vater der Romanistik
- L'Espresso
- L'Espresso is een van Italië se twee groot nuusweekblaaie. Dit word in Rome deur die uitgewery GEDI Gruppo Editoriale uitgegee en het in 2018 volgens Audipress-statistieke sowat 1,2 miljoen lesers per week bereik. Die gemiddelde verkoopte sirkulasie in
- Juana María de los Dolores de León Smith
- Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie