Hoogte

Die hoogte van 'n voorwerp is die vertikale afstand tussen die laagste en die hoogste punte van die voorwerp.
Deon van Zyl
Deon van Zyl is 'n Suid-Afrikaanse akteur en vervaardiger. Van Zyl was die uitvoerende vervaardiger van M-Net se sepie, Egoli: Plek van Goud. Hy het ook bekendheid verwerf vir sy rolle in Die Vlakte Duskant Hebron en Agter Elke Man
Tourettesindroom
Tourettesindroom of Tourette se siekte is 'n oorerflike neurologiese versteuring wat meervoudige motoriese en/of vokale spiertrekkings veroorsaak. Die siekte is vernoem na Gilles de la Tourette, die persoon wat dit eerste beskryf het
Arabiese Lente
Die Arabiese Lente is 'n golf van proteste, opstande en revolusies wat die Arabiese wêreld van 18 Desember 2010 af geteister het. Dit bestaan uit revolusies in Tunisië, Egipte, Libië en Jemen, 'n burgeroorlog in Sirië, groot betogings en proteste in
Trigeminale neuralgie
Trigeminale neuralgie is siekte wat gekenmerk word deur neuropatiese episodes van intense pyn in die gesig. Dit is al as een van die pynlikste toestande bekend beskryf. Die pyn kan op verskillende plekke op die gesig manifesteer, soos aan die voorkant van
Angina pectoris
Angina pectoris (borskaspyn) is 'n drukkende, swaar gevoel en/of pyn in die middel van die bors wat ontstaan as die hartspier nie voldoende bloed kry om sy werk te doen nie. Dit word meestal deur die vernouing van die kroonslagare veroorsaak, dikwels in
Winter
Winter is een van die vier seisoene waarin die jaar verdeel word. Winter volg na herfs en kom voor die lente. Dit is die koudste tyd van die jaar. Gedurende die wintermaande is die dae korter en die nagte langer
Bezuidenhout-voorval
Die Bezuidenhout-voorval was 'n rebellie in 1880 wat aanleiding tot die uitbreek van die Eerste Vryheidsoorlog gegee het. Die rebellie ontstaan nadat P.L. Bezuidenhout weier om buitensporige belasting aan die Britte te betaal. Die Britte neem beslag op sy
Hartaanval
'n Hartaanval ontstaan as 'n bloedvat in die hart skielik geblokkeer word, wat die vloei van bloed belemmer. As gevolg hiervan begin selle in 'n gedeelte van die hart weens ’n gebrek aan suurstof doodgaan. Bloedklonte is die mees algemene oorsaak van
Tsaar Bomba
Tsaar Bomba, bynaam vir die AN602 H-bom, was die grootste en kragtigste kernwapen wat ooit gebruik is. Dit is oorspronklik deur die Sowjetunie op 30 Oktober 1961 getoets. Dit was 'n driefase-waterstofbom en word soms die "Vader van Bomme" genoem
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in