Hoek (meetkunde)
In meetkunde en driehoeksmeting, is 'n hoek die beeld wat op 'n plat vlak gevorm word deur twee strale wat 'n gemeenskaplike eindpunt het. Hierdie eindpunt word die verteks van die hoek genoem. Die grootte van die hoek is die "hoeveelheid rotasie" wat die twee strale skei en kan gemeet word deur die lengte van boog te meet wat deur die punt van een straal gevorm word as dit rondom die verteks geroteer word om saam te val met die ander straal.
- Cockburn Sound
- Cockburn Sound is 'n see-engte aan die weskus van Wes-Australië. Dit loop vanaf die mond van die Swanrivier by Fremantle vir omtrent 25 km tot by Cape Peron naby Rockingham
- Web-inhoudsbestuurstelsel
- 'n Web-inhoudsbestuurstelsel (WIBS) is sagteware om die inhoud van 'n webwerf te bestuur. Dit word gewoonlik geïmplementeer as 'n webtoepassing vir die skep van HTML-inhoud. Dit word gebruik om groot-, dinamiese versamelings van webmateriaal te bestuur
- Newton se bewegingswette
- Newton se bewegingswette bestaan uit drie natuurwette wat 'n direkte verwantskap verskaf tussen die krag wat op 'n liggaam uitgeoefen word en die beweging van daardie liggaam. Hulle is eerste deur sir Isaac Newton saamgestel in sy werk Philosophiae
- Polinoom
- In Wiskunde is 'n polinoom 'n uitdrukking wat saamgestel word uit een of meer veranderlikes en konstantes deur gebruik te maak van optel, aftrek, vermenigvuldiging en konstante positiewe heelgetaleksponente. is 'n voorbeeld van 'n polinoom, maar is nie
- Oktaangetal
- Die Oktaangetal of oktaangehalte is 'n mate van petrol en ander brandstowwe se klopweerstand in binnebrandenjins met vonkontsteking. Enjins met hoë werkverrigting het tipies 'n hoër kompressieverhouding en is daarom meer geneig tot vroeë ontsteking en
- Plasma (fisika)
- In fisika en chemie verwys 'n plasma na 'n geïoniseerde gas. Dit word as 'n afsonderlike toestand van materie as 'n gas beskou. Ionisasie verwys na die teenwoordigheid van vrye elektrone wat nie aan 'n atoom of molekuul gebind is nie. Die vrye elektriese
- Pyp (materiaal)
- 'n Pyp is 'n buis of hol silinder wat gebruik word om materiale te vervoer of as 'n strukturele komponent. Die terme pyp en buis is dikwels sinoniem. Pype word dikwels gespesifiseer aan die hand van standaarde wat in die nywerheid bestaan en wat
- Kavitasie
- Kavitasie is die vorming en vernietiging van borrels in vloeistowwe deur drukveranderinge. Daar kan tussen twee grensgevalle onderskei word met baie oorgangsvorme daartussenin. By damp- of harde kavitasie bestaan die borrels hoofsaaklik uit die damp van
- Onsekerheidsbeginsel
- In kwantumfisika, verwys die Heisenberg onsekerheidsbeginsel na die stelling dat die waarneem van die posisie van 'n partikel in 'n klein deel van ruimte die momentum daarvan onseker maak; en teenoorgesteld as die momentum presies gemeet word is die
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos