Hlengiwe Mkhaliphi

Hlengiwe Mkhaliphi is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Ekonomiese Vryheidsvegters. Sy het as die eerste adjunk-sekretarisgeneraal van die party gedien van 2014 tot 2019.
Andricus van der Westhuizen
Andricus van der Westhuizen is 'n dienende lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement, sedert Mei 2019. Hy was voorheen, van 2009 tot 2019, 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Alf Lees
Alf Lees is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Brandon Topham
Brandon Topham is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
Chantel King
Chantel King is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Dean Macpherson
Dean Macpherson is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Dianne Kohler Barnard
Dianne Kohler Barnard is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
Erik Marais
Erik Johannes Marais is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy is skaduminister van openbare werke
Darren Bergman
Darren Bergman is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
James Lorimer
James Lorimer is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in