Hiperboloïed

In wiskunde is 'n hiperboloïed 'n kwadratiese vorm, 'n soort oppervlak in drie dimensies wat deur die volgende vergelyking beskryf word,
Hiperbool
In wiskunde is 'n hiperbool is 'n soort keëlsnit wat gedefinieer word as die snyding tussen 'n regtesirkelkeëloppervlak en 'n vlak wat deur beide helftes van 'n dubbelkeël gaan. Dit kan ook gedefinieer word as die lokus van punte in 'n vlak waar die
Asimut
Asimut is 'n wiskundige begrip wat as 'n hoek tussen die x-as in die xy-vlak en 'n punt gedefinieer word. Dit word gewoonlik deur die simbool θ voorgestel. Dit het verskeie praktiese toepassings insluitende in navigasie, sterrekunde, kartografie, mynbou
Domein van Soissons
Die term Domein van Soissons verwys na 'n outonome Romeinse gebied uit die Laat-Oudheid
Euler se formule
Euler se formule stel dat, vir enige reële getal x
Silindriese koördinatestelsel
Die silindriese koördinatestelsel is 'n koördinatestelsel wat die tweedimensionele poolkoördinatestelsel uitbrei na drie dimensies deur 'n derde koördinaat by te voeg wat die hoogte van enige punt bo die vlak aandui, soortgelyk aan die manier waarop
Svenska språkbyrån
Svenska språkbyrån is die afdeling vir die Sweedse taal van die Navorsinginstituut vir die tale van Finland in Finland. Svenska språkbyrån sien om na die belange van Sweeds in Finland en kan gesien word as Finland se amptelike taalliggaam vir Sweeds
Monoftong
'n Monoftong is 'n "suiwer" vokaalklank, een waarvan die uitspraak beide aan die begin en die einde betreklik vas is en wat nie op of af gly na 'n nuwe uispraakposisie nie; vergelyk diftong
Lemniskaat van Bernoulli
In wiskunde, is die Lemniskaat van Bernoulli 'n agtvormige algebraïese kromme wat deur die Cartesiese vergelyking met die onderstaande vrom beskryf word
Lemniskaat van Gerono
In algebraïese meetkunde is die Lemniskaat van Gerono 'n algebraïese vlakkromme van graad vier en genus nul met agtvormige vorm of die vorm van 'n ∞-simbool. Dit het die
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos