Hindoeïsme (eerste artikel)
Hindoeïsme is die dominante religie in Indië, Nepal en van ongeveer 'n halfmiljoen mense van Indiese oorsprong in Suid-Afrika.
- Vryheidspark
- Vryheidspark is 'n nasionale monument by Salvokop aan die buitewyke van Pretoria wat daarop gemik is om Suid-Afrika se onlangse geskiedenis op 'n visuele en interaktiewe wyse te vertel, en 'n visie vir die toekoms wat in die Afrika-renaissance ingebed is
- Cholera
- Cholera is 'n infeksie van die dunderm deur die bakterie Vibrio cholerae. Daar is verskillende vibrio-bakterieë, waarvan die meeste die ingewande aantas. V. cholerae veroorsaak egter epidemiese cholera. Die kiem produseer 'n gifstof, 'n enterotoksien
- Geskiedenis van die New Age-beweging
- Die idee van 'n komende "New Age" is al minstens twee eeue gelede gepropageer deur onder meer die Vrymesselaars en die Rosekruisers wat die Franse en Amerikaanse Revolusies ondersteun het. Aleister Crowley, 'n satanis wat homself "Die Groot Dier 666
- Naam van God in Judaïsme
- Die Hebreeuse Bybel gebruik verskillende terme of name om na God te verwys wat meestal beskrywend is van eienskappe van Hom wat Hy aan die mens openbaar gemaak het. Die ware Naam van God word egter deur Jode as heilig beskou, en word daarom nie eens
- Suid-Afrikaanse etniese groepe en kulture
- Suid-Afrika staan bekend as die "Reënboognasie" weens sy etno-kulturele verskeidenheid. Die Khoisan of Boesmans word as die oudste inwoners van Suid-Afrika geag
- Sjangaans
- Die Sjangaan is 'n etniese groep wat in Suider-Afrika in die lande van Suid-Afrika, Mosambiek en Zimbabwe woon
- Tsongas
- Die Tsonga is 'n bevolkingsgroep wat hoofsaaklik Tsonga as taal gebruik
- Suid-Afrikaanse siviele ordes en dekorasies: 2002-
- 'n Nuwe stelsel van nasionale ordes, die hoogste eerbewys wat die President kan toeken aan landsburgers en buitelanders wat belangrike bydraes tot die land gemaak het, is in 2002 in Suid-Afrika bekendgestel. 'n Nuwe stelsel van nasionale ordes, die
- Djihad
- Sekerlik die mees sensasionele en moontlik ook die mees omstrede begrip in Islam is die djihad, of "strewe op die weg van God". 'n Djihad verwys na die Moslem se totale stryd teen boosheid, oorheersing en ongeloof, wat ook 'n gewapende stryd of oorlog
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in