Hillswolk

Die Hillswolk is ’n groot teoretiese skyf aan die binnekant van die Oortwolk. Die verste grens sal sowat 20 000 tot 30 000 AE van die Son af wees en sy naaste grens tussen rofweg 250 en 1 500 AE, ver anderkant die planete en Kuipergordelvoorwerpe. Afstande kan egter veel groter wees.
Droom
’n Droom is ’n opeenvolging van beelde, idees, emosies en sensasies wat gewoonlik onwillekeurig in die gedagtes voorkom tydens sekere stadiums van slaap. Die inhoud en doel van drome word nie heeltemal verstaan nie, hoewel hulle deur die aangetekende
Swart Dolfyn-tronk
Die Federale Regeringsinstelling – Strafkolonie No. 6 Federale Strafgevangenisdiens van Rusland in die Orenburg-oblast, algemeen bekend as die Swart Dolfyn-tronk, is 'n korrektiewe instelling in Sol-Iletsk, Orenburg-oblast, Rusland, naby die land se
Swaartekragslinger
’n Swaartekragslinger in astrodinamika en lugvaartingenieurswese is die gebruik van die relatiewe beweging en swaartekrag van ’n planeet of ander hemelliggaam met die doel om die baan en spoed van ’n ruimtetuig te verander – gewoonlik om
Denkyira
Denkyira was ’n magtige Akanstaat wat van die 1620's op die skiereiland van die Asjantiryk bestaan het, in wat nou Ghana is. Voor 1620 is Denkyira Agona genoem. Die koning van die Denkyira is die Denkyirahene genoem en die hoofstad was Jukwaa. Die
Otumfuo Nana Osei Tutu II
Osei Tutu II is die 16de Asantehene, of koning van die Asjanti. Hy is op 26 April 1999 gekroon. Deur sy naam is hy ’n direkte opvolger van die 17de-eeuse stigter van die Asjantiryk, Osei Tutu I. Hy is ook die kanselier van die Kwame Nkrumah-universiteit
Nikotien
Nikotien is ’n organiese verbinding wat in ’n relatief hoë konsentrasie in die tabakplant voorkom, asook in gedroogde tabak. Dit is een van die grootste oorsake van die verslawende, maar ook verdowende, uitwerking van die rookgewoonte. Wanneer die
Kulminasie
Kulminasie is in sterrekunde die oomblik wanneer ’n hemelliggaam die waarnemer se plaaslike meridiaan kruis
HIP 41378
HIP 41378 is ’n ster sowat 378 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Kreef. Dit het ’n skynbare magnitude van 8,92. Hierdie F-tipe hoofreeksster het ’n massa van 1,15 sonmassas en ’n radius van 1,4 sonradiusse. Sy oppervlaktemperatuur is
Dildo
’n Dildo is ’n seksspeelding, wat dikwels soos ’n fallus lyk, vir gebruik om iemand te penetreer of vir ander seksdade soos masturbasie. Dildo's kan van ’n verskeidenheid materiale gemaak word om soos ’n stywe penis te lyk. Hulle is gewoonlik 10
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in