Hester Rossouw

Hester Rossouw was die eggenote van die NG predikant dr. Servaas Rossouw en moeder van Suid-Afrika se staatspresidentsvrou Elize Botha.
F.P. van Heerden
Floris Petrus Albertus van Heerden was ’n Suid-Afrikaanse bouaannemer en later ook ontwerper van veral NG kerke. Hy het reeds in Mei 1954 die eerste sooi van sy 50ste kerkgebou omgekeer, tot in daardie stadium almal in die destydse Transvaal, Kaapland
Wynand Malan
Wynand Malan is 'n verligte, Afrikaanssprekende Suid-Afrikaanse politikus en regsgeleerde
John Beardwood
John Francis Beardwood was 'n Ierse en daarna Transvaalse argitek wat in die Goudstad gewerk het van 1895 tot sy dood
Waterval (plaas)
Waterval is die mees westelike plaas waarop die stad Johannesburg aangelê is
NG gemeente Mondeor
Henry Burnett
Henry John Richard Burnett was ’n Suid-Afrikaanse boumeester en moontlik argitek van Britse herkoms
Gereformeerde Kerk Atteridgeville
Die Gereformeerde Kerk Atteridgeville is die vierde oudste van die 10 gemeentes in die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika se Klassis Pretoria-Suidwes. In 2017 was hier 350 belydende en 75 dooplidmate vergeleke met 200 en 50 in 2010
Henry Rowe-Rowe
Henry Rowe-Rowe was ’n Suid-Afrikaanse argitek van Britse herkoms wat huise, woonstelle, winkels, sakegeboue en sover bekend een kerk ontwerp het
Gereformeerde kerk Potgietersrus
Die Gereformeerde kerk Potgietersrus is die oudste gemeente van die GKSA op die dorp Mokopane in Limpopo en die derde oudste van die 25 gemeentes in die Klassis Limpopo. Einde 2015 het Potgietersrus 268 belydende en 78 dooplidmate gehad vir ’n sieletal
Vlag van Belarus
Die nasionale vlag van Belarus is op 7 Junie 1995 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in rooi en groen met ’n rooi ornamentele patroon op wit in ’n vertikale baan aan die vlagpaalkant