Hertzoggie
'n Hertzoggie, ook bekend as 'n Hertzog-koekie, is 'n tertjie of koekie gevul met konfyt met 'n klappermeringuebolaag. Hierdie koekie is 'n gewilde Suid-Afrikaanse gebak wat ook saam met Engelse tee geniet kan word. In die Kaap-Maleise gemeenskap word die nagereg gereeld gedurende Eid bedien. Dit vorm ook deel aan die tuisnywerheidindustrie waar dit gereeld saam met ander Suid-Afrikaanse lekkernye verkoop word, soos bv. koeksisters.
- Koesister
- 'n Koesister is 'n tradisionele Kaaps-Maleise oliebol met 'n klapperbuitelaag wat met speserye gegeur is
- Diketo
- Diketo, ook bekend as Magave, Upuca of Jacks, is een van tien erkende inheemse speletjies van Suid Afrika
- Melgisedek
- Melgisedek was koning van Salem
- Termiet
- Termiete (Isoptera) is 'n orde van sosiale insekte wat in groot groepe lewe
- Jos
- Jos is 'n stad in die sentrale deel van Nigerië, met 'n bevolking van sowat 900 000. Die stad staan ook bekend as "J-town
- Jaden Smith
- Jaden Smith is 'n Amerikaanse kletsrymer, sanger, liedjieskrywer, en akteur. Hy is die seun van Jada Pinkett Smith en Will Smith en die broeder van Willow Smith. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Pursuit of Happyness (2006), The Day the Earth
- Oranje-olifantoorspons
- Die oranje-olifantoorspons is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels en is in staat om baie water op te neem
- .aw
- .aw is die Internettopvlakdomein van Aruba. Dit is in 1996 in werking gestel. Die domein word egter weinig gebruik
- Fred Willard
- Fred Willard was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Best in Show (2000), Anchorman: The Legend of Ron Burgundy (2004), WALL-E (2008), en Youth in Revolt (2009
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos