Hernici

Die Hernici was 'n Italiese volk uit die Oudheid. Hul grondgebied was geleë in Latium tussen die Meer van Fucino en die Sacco-rivier (Trerus), begrens deur die Volsken in die suide en die Aequi en Marsi in die noorde.
Beatenberg (musiekgroep)
Beatenberg is 'n Suid-Afrikaanse popgroep uit Kaapstad, saamgestel uit Matthew Field, Robin Brink, en Ross Dorkin. In 2015 wen hulle ses SAMA's, insluitende Album van die jaar vir The Hanging Gardens of Beatenberg en Duo of groep van die jaar vir 'n
Bart Kaëll
Bart Kaëll is 'n Vlaamse sanger en televisie-aanbieder
Sympetrum
Sympetrum is 'n genus van klein tot mediumgrootte skeppernaaldekokers in die familie Libellulidae. Die meer as 50 spesies woon hoofsaaklik in die gematigde sone van die Noordelike Halfrond; geen Sympetrum-spesie is inheems aan Australië nie
Van Niekerk
Van Niekerk is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:Abraham Adam Josef van Niekerk (1931–1994), Afrikaanse skrywer Anton van Niekerk, Suid-Afrikaanse filosoof Barend van Niekerk (1939–1981), Suid-Afrikaanse prokureur en akademikus
Chloroplast-DNS
Chloroplast-DNS is die DNS van chloroplaste. Dit word gewoonlik afgekort tot cpDNS. Dit staan ook bekend as die plastoom wanneer daar na die genome van ander plastides verwys word. Die bestaan van chloroplast-DNS is die eerste in 1962 bewys en is die
Du Toit
Du Toit is 'n Afrikaanse van van Franse oorsprong. Dit kan na die volgende mense verwys:Alexander du Toit (1878-1948), Suid-Afrikaanse geoloog André le Roux du Toit, Suid-Afrikaanse musikant Andries du Toit (1813-1883), Transvaalse juris Anri du Toit
Greg Krumbock
Gregory Krumbock is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
Gjallarhorn (musiekgroep)
Gjallarhorn is 'n Finse musiekgroep wat wêreldmusiek met wortels in die volksmusiek van Finland en Swede opvoer. Die groep word in 1994 gevorm. Die groep se musiek eggo die antieke volksmusiek van Skandinawië met 'n moderne interpretasie van middeleeuse
Giovanni Pierluigi da Palestrina
Giovanni Pierluigi da Palestrina was 'n Italiaanse komponis van die Renaissance-tydperk
Juana María de los Dolores de León Smith
Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie