Henry Sampson

Henry Sampson was 'n leier in die Suid-Afrikaanse Arbeidersparty en kabinetsminister.
Walter Madeley
Walter Bayley Madeley was 'n leier van die Arbeidersparty in Suid-Afrika en kabinetsminister
Gordon Sprigg
Sir John Gordon Sprigg was vier maal eerste minister van die Kaapkolonie
Henry Burton
Henry Burton was 'n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetslid
Albert Hertzog
Dr. Albert Hertzog was 'n Suid-Afrikaanse politikus en stigterslid van die Herstigte Nasionale Party
Gross Barmen
Gross Barmen is ’n geskiedkundige nedersetting, warmwaterbron en voormalige Rynse sendingstasie in die streek Otjozondjoepa in sentraal-Namibië, sowat 25 km vanaf Okahandja
George Daneel
Ds. George Murray Daneel was ’n predikant in die Nederduitse Gereformeerde Kerk en die eerste en tot dusver (2015) enigste Springbok-rugbyspeler wat honderd jaar oud geword het. Hy was een van die eerste NG predikante wat apartheid probeer bekamp het
Emmarentia
Emmarentia is 'n boomryke, gevestigde en betreklik gegoede voorstad van Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika. Dis sowat 4 km noord van die stadsaal geleë. Dit word begrens deur Linden in die noorde, Greenside in die ooste, Melville in die suide en
Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1948
Die Nasionale Party en die Afrikanerparty het voor die verkiesing van 1948 'n ooreenkoms aangegaan dat hulle mekaar in die kiesstryd sou steun. Talle faktore het meegewerk om die regering van genl. Jan Smuts tot 'n val te bring. Twee van die belangrikste
John Truter
Sir Johannes Andries (John) Truter was 'n Suid-Afrikaanse regsgeleerde
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in