Henry Burton
Henry Burton was 'n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetslid.
- Walter Madeley
- Walter Bayley Madeley was 'n leier van die Arbeidersparty in Suid-Afrika en kabinetsminister
- Andries Stockenström
- Sir Andries Stockenström was luitenant-goewerneur van die Oostelike Provinsie van die Kaapkolonie. Hy was van Sweedse afkoms en seun van Andries Stockenstrom, landdros van Graaff-Reinet, wat in 1811 deur die Xhosas vermoor is. Sy tweede seun was regter
- Mary Elizabeth Barber
- Mary Elizabeth Barber was ’n veelsydige Suid-Afrikaanse natuurkenner, kunstenaar en skrywer
- Abraham Fischer
- Abraham Fischer was die eerste en enigste eerste minister van die Oranjerivierkolonie
- Albert Hertzog
- Dr. Albert Hertzog was 'n Suid-Afrikaanse politikus en stigterslid van die Herstigte Nasionale Party
- Henry Sampson
- Henry Sampson was 'n leier in die Suid-Afrikaanse Arbeidersparty en kabinetsminister
- John Truter
- Sir Johannes Andries (John) Truter was 'n Suid-Afrikaanse regsgeleerde
- Thomas Watt
- Sir Thomas Watt was 'n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister
- Patrick Duncan
- Sir Patrick Duncan was die sesde goewerneur-generaal van die Unie van Suid-Afrika en die eerste bekleër van dié amp wat deur Suid-Afrika self aangewys is
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos