Helsinki
Helsinki is die hoofstad van Finland en die Finse gewes Uusimaa met 'n bevolking van 622 240.
- SASOL
- SASOL is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy met belange in mynbou, energie, chemikalië en sintetiese brandstowwe. SASOL se hoofkwartier is in Sandton, Johannesburg, sy aandele word op die Johannesburgse en New Yorkse Effektebeurs genoteer. SASOL het 34 000
- Middellandse See
- Die Middellandse See maak deel uit van die Atlantiese Oseaan, alhoewel dit net deur die Seestraat van Gibraltar met dié oseaan verbind word en andersins 'n binnelandse see vorm, wat die vastelande van Europa en Afrika van mekaar skei. Deur die Dardanelle
- Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie
- Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie is in ooreenstemming met die Suid-Afrikaanse Uitsaaiwet van 1936 as Suid-Afrika se nasionale uitsaaidiens op 1 Augustus 1936 gestig
- Henrik Ibsen
- Henrik Johan Ibsen was 'n Noorse skrywer en dramaturg van internasionale statuur. Naas Knut Hamsun word hy as die beduidendste Noorse skrywer beskou en in sy tuisland as 'n nasionale simbool vereer
- Wes-Indië
- Wes-Indië, dikwels ook die Wes-Indiese Eilande of Karibiese Eilande genoem, is 'n eilandboog tussen die Karibiese See en die Atlantiese Oseaan. In krieket word Wes-Indië deur die Wes-Indiese nasionale krieketspan verteenwoordig, een van die sterkste
- Otto von Bismarck
- Otto Eduard Leopold von Bismarck-Schönhausen was ’n Duitse politikus wat grootliks vir die samesnoering van al die verskillende Duitse state tot een land verantwoordelik was. Hy was vir lank die eerste minister van Pruise, kanselier van die Noord
- Spanje
- Spanje, amptelik die Koninkryk Spanje, is 'n land in die suidweste van Europa. Dit deel die Iberiese Skiereiland met Portugal en Gibraltar. In die noorde word Spanje begrens deur die Pireneë van Frankryk en die landjie Andorra. Die Baleariese Eilande in
- Jules Verne
- Jules Gabriel Verne is die bekendste Franse skrywer van wetenskapsfiksie. Hy stel hom ten doel om die tegnologiese en wetenskaplike vooruitgang van die 19de eeu in die vorm van romans aan die algemene publiek te verduidelik
- Noord-Amerika
- Noord-Amerika is 'n kontinent in die Noordelike Halfrond van die Aarde, wat byna uitsluitlik in die Westelike Halfrond geleë is. Dit word in die noorde begrens deur die Arktiese Oseaan, in die ooste deur die noordelike Atlantiese Oseaan, in die suidooste
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos