Helium-3

Helium-3 is 'n seldsame isotoop van die element helium. Dit word deur die verval van tritium gevorm.
Berillium-10
Berillium-10 is 'n radioaktiewe isotoop van berillium
Banská Bystrica
Banská Bystrica is 'n nedersetting in Slowakye
Eoseen-Oligoseen-uitwissing
Die Eoseen-Oligoseen-uitwissing van 33,7 miloen jaar gelede is een van kleiner uitwissingsvoorvalle in die Aarde se geskiedenis
Chemiese binding
Chemiese binding is die kragte wat molekules of kristalle by mekaar hou
Reduksie
Reduksie is 'n chemiese proses waarin die oksidasiegetal van 'n atoom verklein word. Dit beteken dat hierdie atoom een of meer elektrone opneem van 'n ander atoom of molekule. In elektrochemiese selle kan die elektrone ook van 'n elektrode opgeneem word
Kolumbiet
Kolumbiet is 'n mineraal wat 'n reeks ortorombiese mengkristalle van MnNb2O6 - FeNb2O6 vorm. Dit is die belangrikste niobiumerts
Litium-7
Litium-7 is 'n stabiele isotoop van litium. Dit is die volopste isotoop
Reusekelp
Reusekelp is 'n spesie van bruinwier wat tot 60 meter lank kan word. Dit kan onderwaterwoude vorm, wat 'n tuiste van baie organismes is. Kelp is ook eetbaar en word veral in die Asiatiese kombuis aangewend
Koolstof-13
Koolstof-13 is 'n stabiele isotoop van die element koolstof. Dit is 'n seldsame isotoop
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos