Helgoland

Helgoland is 'n argipel in die Noordsee, 70 km van die kus van Duitsland. Dit is in ongeveer 4 000 v.C. gevorm en was reeds vroeg in die Neolitikumtydperk bewoon.
Groen Party van Suid-Afrika
Die Groen Party van Suid-Afrika (GPSA) is 'n klein politieke party in die Wes-Kaap provinsie. Dit het soortgelyke beleid aan ander Groen Partye en is 'n lid van die Federasie van Groen Partye van Afrika
Końskowola
Końskowola is 'n dorp naby Kurów in Suidoos-Pole, tussen Puławy en Lublin aan die Kurówka-rivier. Dit is die hoofdorp van 'n kommune in die Puławy-distrik in die woiwodskap Lublin. Die dorp het in die 2004-sensus 'n bevolking van 2 188 gehad
Firefly
Firefly is 'n Engelse wetenskapsfiksie-televisiereeks wat eerste op die FOX-kanaal in die VSA en Kanada op 20 September 2002 gewys is. Dit is geskep deur Joss Whedon wat ook die reekse Buffy the Vampire Slayer en Angel gemaak het
Big Bend, Eswatini
Big Bend is 'n dorp in die ooste van Eswatini, geleë langs die Lusutfurivier. Die streek se belangrikste bedryf is suikerrietplantasies
Tien Gebooie
Die Tien Gebooie of Tien Woorde, ook Dekaloog, is 'n lys godsdienstige en morele verpligtinge, wat volgens die Bybel deur God aan Moses gegee is op die berg Sinai of Horeb. Die Joodse fees Sjavuot herdenk die ontvangs van die Tien Woorde deur Moses op die
Vuurtorings van Namibië
Hierdie is 'n lys van vuurtorings van Namibië
Bacar (Mosambiek)
Bacar is 'n dorp in Ancuabe-distrik in Cabo Delgado Provinsie in die noordooste van Mosambiek
Universiteit van KwaZulu-Natal
Die Universiteit van KwaZulu-Natal of UKZN is 'n universiteit met vyf kampusse wat almal in die provinsie van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika geleë is. Die universiteit is op 1 Januarie 2004 gestig nadat die Universiteit van Natal en die Universiteit van
Jos
Jos is 'n stad in die sentrale deel van Nigerië, met 'n bevolking van sowat 900 000. Die stad staan ook bekend as "J-town
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos