Heinrich Volmink

Heinrich Cyril Volmink was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA.
Frank Brilando
Frank Brilando was 'n Amerikaanse resiesfietsryer. Hy neem deel aan die Olimpiese Somerspele van 1948 en 1952
Johanna Terblanche
Johanna Fredrika Juanita Terblanche was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
Marius Redelinghuys
Marius Redelinghuys was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA
Ich weiß, daß mein Erlöser lebt, TWV 1:877
Ich weiß, daß mein Erlöser lebt, TWV 1:877, BWV 160, is 'n kerkkantate wat omstreeks 1725 deur Georg Philipp Telemann vir Paassondag gekomponeer is. Die werk is voorheen aan Johann Sebastian Bach toegeskryf
Marijke Bezuidenhout
Marijke Bezuidenhout is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Binnelanders en 7de Laan
Sieve
Sieve is 'n programmeertaal wat vir die filtrasie van e-pos gebruik kan word. Die taal is deur CMU Cyrus Project geskep
Oosthuizen
Oosthuizen is 'n Afrikaanse van
Volkskapitalisme
Volkskapitalisme of Afrikaner-kapitalisme verwys na die projeksie van Afrikanernasionalisme op die ekonomie van Suid-Afrika. Dit is 'n verskynsel wat in die 1940's tydens die sogenaamde Ekonomiese Beweging ontstaan het. Dit het gepoog om ná die nederlaag
Cyclosia midamia
Cyclosia midamia is 'n mot in die familie Zygaenidae. Dit word in Maleisië en op Borneo aangetref. Vyf subspesies word erken
Sinéad O'Connor
Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met