Harry Bertin

Harry Bertin was 'n Rhodesiese kabinetslid. Hy is gebore in Londen 1882. Hy arriveer in Suid-Afrika in 1901 en veg in die Tweede Vryheidsoorlog sowes as die Eerste Wêreldoorlog. In 1931 word hy toegelaat tot die balie. Hy word tot die Rhodesiese parlement verkies en word Minister van Justisie, Openbare Werke en Paaie. Hy is oorlede op 24 Julie 1946.
Robert Biggar
Robert Biggar was 'n seun van Alexander Biggar en een van die vroegste pioniers van Natal. Hy is op 12 September 1813 gebore. Hy lei 'n mag van 20 Britse handelaars, 20 Hottentotte en 1 500 bantoevlugtelinge van Zoeloeland teen die Zoeloes. Die eerste
3 Johannes
Die derde brief van Johannes is die 25ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die kort brief is gerig aan 'n kerkleier, Gaius, om waardering te betuig vir sy hulp aan ander gelowiges en hom te waarsku teen Diotrefes
Clements Kadalie
Clements Kadalie was 'n aktivis en vakbondleier vir die swartmense. Hy is gebore in die destydse Njassaland. Hy kom na die Unie van Suid-Afrika en vestig hom in Kaapstad waar hy in 1919 deelneem aan die staking van nie-blanke dokwerkers. Hieruit ontwikkel
2 Johannes
Die tweede brief van Johannes is die 24ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die kort brief is gerig aan die uitverkore vrou en haar kinders wat waarskynlik verwys na 'n plaaslike gemeente en sy lidmate. Hulle moet mekaar liefhê en standvastig
George Biggar
George Biggar was 'n seun van Alexander Biggar en een van die vroegste pioniers van Natal. Hy is op een van die skepe, HMS Weymouth, gebore wat die 1820-Setlaars na Suid-Afrika gebring het. George is op 17 Februarie vermoor net na die moord op Piet Retief
Gerrit Jacobus van Niekerk
Gerrit Jacobus van Niekerk was 'n Boerevrybuiter en enigste president van die Republiek van Stellaland. Hy is omstreeks 1849 naby Fauresmith gebore. Hy vestig hom op die plaas, Kromellenboog, naby die huidige Christiana wat nou die sentrum van 'n
George Reynolds McGubbin
Kaptein George Reynolds McGubbin (1898–1944) was 'n Suid-Afrikaanse bobaasvlieënier van die Eerste Wêreldoorlog. Hy is op 18 Januarie 1898 in Kaapstad gebore en ontvang opleiding in Johannesburg. Hy sluit in 1916 by die Britse Vliegkorps aan skiet die
Bernard Oppenheimer
Sir Bernard Oppenheimer was 'n mynmagnaat en die broer van sir Ernest Oppenheimer. Hy is in Duitsland gebore en kom as 'n jong man in Kimberley aan. Hy word 'n suksesvolle diamantkoper en aandelemakelaar. Hy keer na Engeland. Hy word bekend met sy
William Wilberforce Bird
William Wilberforce Bird was 'n vroeë Suid-Afrikaanse skrywer. Hy is gebore in Engeland in 1758 en arriveer in Kaapstad na die tweede Britse besetting. Hy sluit aan by die Departement Doeane waarvan hy die hoof word. Sy boek State of the Cape of Good
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos