Haniff Hoosen

Haniff Hoosen is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Hy was voorheen die sekretaris-generaal van die Onafhanklike Demokrate. Hy is in 2008 tot die Nasionale Parlement verkies as 'n Demokratiese Alliansie-lid. Hy het as die DA se skaduminister vir Binnelandse Sake gedien in die Vyfde Parlement (2014-2019).
James Selfe
James Selfe is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy tree op 31 Desember 2021 op 66-jarige ouderdom uit die politiek en as parlementslid
Thomas Walters
Thomas Charles Ravenscroft Walters is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Hy dien sedert November 20212 as adjunkvoorsitter van die Federale Raad van die Demokratiese Alliansie, saam met James Masango en
Shahid Esau
Shahid Esau is 'n voormalige lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die DA. Hy was van 20 Junie 2014 tot 7 Mei 2019 'n lid van die portefeuljekommitee vir Verdediging en MiliterĂª Veterane
Mike Waters
Mike Waters is 'n gewese lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Bridget Masango
Bridget Masango is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Pinky Kekana
Pinky Sharon Kekana is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy is die adjunkminister van kommunikasie in die kabinet van president Cyril Ramaphosa
Veronica van Dyk
Veronica van Dyk is sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Sy is die Demokratiese Alliansie se adjunkskaduminister vir sport, kuns en kultuur. Voorheen het Van Dyk van 2011 tot 2014 as raadslid van die Nama Khoi Plaaslike
Gerhardus Koornhof
Gerhardus Willem Koornhof is sedert Mei 2014 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress
John Jeffery (politikus)
John Jeffery is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress en dien tans as adjunkminister van Justisie. Hy het 'n LLB-graad aan die Universiteit van Natal behaal
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in