Habeas corpus
Habeas corpus is 'n Latynse regsterm wat letterlik beteken, "het jy die liggaam". Dit is 'n baie ou beginsel van die Engelse gemenereg - ouer as die Magna Carta - en regstelsels wat daarop gebou is. Dit is geformaliseer deur die Britse parlement in 1697 deur die Habeas Corpus Act. Dié reg plaas 'n verpligting op die staat om (A) te kenne te gee wanneer 'n persoon aangehou word; en (B) die aangehoudene voor 'n hof te laat verskyn en aan te toon waarom dié persoon aangehou moet word.
- Elektroniese ingenieurswese
- Elektroniese ingenieurswese behels die beheer en verwerking van elektrisiteit, as inligting in elektroniese vorm, of tydens die beheer en opwekking van meganiese, magnetiese of ander vorms van energie
- Fei-klippe
- Klippe wat op eilande in die Stille Oseaan gebruik is as ruilmiddel/geldeenheid. Dié klippe is uitgegrawe op eiland soos Palau of Guam, honderde kilometers van waar dit gebruik is
- Gresham se Wet
- Gresham se Wet bepaal dat: "Where legal tender laws exist, bad money drives out good money". Dié wet is vernoem na Sir Thomas Gresham, 'n Engelse geldman uit die Tudor-tydperk
- Die Leo Apostel Sentrum vir Interdissiplinêre Studies (CLEA)
- Die Leo Apostel Sentrum vir Interdissiplinêre Studies (CLEA) is 'n interdissiplinêre navorsingsentrum gestig aan die Vrye Universiteit Brussel (VUB) in 1995 met die doel om integrerende wêreldsienswyses te konstrueer. Hierdie omvattende filosofies
- Sarie Marais
- Sarie Marais is 'n bekende lied deur J.P. Toerien, geskep tydens die Eerste Vryheidsoorlog of die Tweede Vryheidsoorlog. Die melodie is 'n verwerking van 'n Engelstalige liedjie genaamd "Ellie Rhee" wat uit die Amerikaanse Burgeroorlog dateer. Dit is 'n
- Karl Jatho
- Karl Jatho was 'n Duitse pionier, uitvinder, vermaaklikheidster en siviele werker. Hy is gebore op 3 Februarie 1873 en is oorlede op 8 Desember 1933
- Oeuvre
- Ouvre is 'n leenwoord uit Frans wat verwys na die hele korpus van 'n kunstenaar se werk as 'n geheel
- Toorwater
- Toorwater is 'n boerderystreek noord van Uniondale aan die voet van die Swartberge
- Onse Vader
- Die Onse Vader is moontlik die bekendste gebed in die Christendom. Die gebed verskyn in die Christelike bybel se Nuwe Testament. Een weergawe verskyn in die Evangelie volgens Matteus (6:9-13), terwyl 'n tweede weergawe in die Evangelie volgens Lukas (11:2
- Staatskoerant
- Die Staatskoerant is in teorie die amptelike blad wat deur die sentrale regering gebruik word om die algemene publiek oor sy aktiwiteite in te lig