Haakon VII Land

Haakon VII Land is 'n land gebied in die noordwestelike deel van Spitsbergen, Svalbard, tussen Woodfjorden en Kongsfjorden.
Teikentaal (vertaling)
In vertaling, is die "teikentaal" die taal waarna die bron vertaal word. Dit is die antoniem van brontaal, wat die taal is waaruit mens vertaal
Brontaal (vertaling)
In vertaling, is die brontaal die taal waaruit mens vertaal; dit is die antoniem van teikentaal, wat die taal is waarna die bron vertaal word. Deel van die probleme in vertaling ontstaan as gevolg van die leksikale gaping tussen die brontaal en die
Rust (programmeertaal)
Rust is 'n stelsel-programmeertaal geborg deur Mozilla Research, wat dit beskryf as 'n "veilige, konkurrente, praktiese taal". Dit ondersteun funksionele en imperatief-prosedurele paradigmas. Rust is sintakties soortgelyk aan C++, maar sy ontwerpers beoog
Telekommunikasie in Bhoetan
Telekommunikasie in Bhoetan sluit in telefone, radio, televisie en die Internet
Nasionale snelweë van Japan
Japan het 'n landwye stelsel van national highways wat verskillend is as hulle expressways. Die Ministerie van Grond, Infrastruktuur, Vervoer en Toerisme en ander regeringsagentskappe administreer die nasionale snelweë. Vanaf 1952 het Japan hierdie
Motreën
Motreën is 'n ligte vloeistof neerslag wat bestaan uit vloeibare waterdruppels kleiner as dié van reën – gewoonlik kleiner as 0.5 mm in deursnee. Motreën is gewoonlik geproduseer deur lae stratuswolke en stratocumuluswolke. Neerslag koerse van motreën
Marble Towers
Die Marble Towers is 'n wolkekrabber in die Sentrale sakegebied van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is gebou in 1973 en is 32 verdiepings hoog. Die gebou het 'n agt-verdieping parkering aangeheg. Die struktuur is gemaak van 'n mengsel van beton en marmer
Rovaniemi
Rovaniemi is 'n stad en munisipaliteit van Finland. Dit is die administratiewe hoofstad en kommersiële sentrum van Finland se noordelike provinsie, Lapland. Dit is ongeveer 6 kilometer suid van die Arktiese Sirkel geleë en lê tussen die heuwels van
Japan Nasionale Roete 203
Nasionale Roete 203 is 'n nasionale snelweg van Japan wat Karatsu, Saga en Saga, Saga verbind, met 'n totale lengte van 47.3 km
Juana María de los Dolores de León Smith
Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie