HMS Arniston

Die stranding van die troepeskip Arniston op 30 Mei 1815 by Waenhuiskrans was een van die grootste en aakligste skeepsrampe aan die Suid-Afrikaanse kus. Slegs 6 van die 379 opvarendes het oorleef.
Jonker-diamant
Die Jonker-diamant is een van die besonder groot diamante wat nog ooit gevind is
Kaaimansgat
Kaaimansgat is die plek tussen George en Knysna waar die Kaaimansrivier en die Swartriver saamvloei. Die plek is bekend om sy besondere natuurskoon
Malgas
Malgas is ‘n gehug met ‘n aantal vakansiehuise aan die Breederivier. Dit lê aan grondpaaie tussen Swellendam en Witsand
Robinsonpas
Robinsonpas is ‘n pas op die R328-streekroete oor die Outeniquaberge tussen Oudtshoorn in die Klein Karoo en Mosselbaai aan die kus. Die hoogste punt op 859m is 45km van Oudtshoorn. ‘n Maksimum helling van 1:14 word bereik
Protea Boekhuisprys
Die Protea Boekhuisprys word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken vir die beste Afrikaanse verhandeling, proefskrif of gepubliseerde werk in geskiedenis of kultuurgeskiedenis. Die prys word gewoonlik jaarliks toegeken
Anenouspas
Die Anenouspas op die R382 verbind Steinkopf met die hawe van Port Nolloth aan die Atlantiese Oseaan. Die pas gaan 20 km wes van Steinkopf oor die Klipfonteinbergreeks. Aanvanklik is die pad gebou vir die vervoer van kopererts van die myne rondom Okiep en
Barberspan
Barberspan is ‘n provinsiale natuurreservaat in Noordwes. Dit is in 1975 tot ‘n Ramsar-vleiland verklaar
Bothmaskloofpas
Die Bothmaskloofpas in die Swartland is tussen Malmesbury en Hermon en net suidwes van Riebeek-Kasteel op die R46-provinsiale roete by 33° 24′ 19″ suid en 18° 52′ 30″ oos
Ave Duthie
Augusta Vera Duthie was ‘n Suid-Afrikaanse plantkundige
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos