Groot-Brittanje
Groot-Brittanje is die grootste eiland van die Britse Eilande, die grootste eiland in Europa en die agtste grootste eiland ter wêreld. Dit is geleë aan die weskus van die vasteland van Europa en is die hoofgebied van die Verenigde Koninkryk.
- Wêrelderfenisgebied
- 'n Unesco-wêrelderfenisgebied is 'n spesifieke plek wat benoem is vir die internasionale wêrelderfenisprogram wat deur Unesco bedryf word
- Oukersaand
- Oukersaand of Oukersdag, 24 Desember, die dag voor Kersdag, word in 'n meerdere of mindere mate in meeste Christelike samelewings as 'n vakansiedag behandel. Oukersaand is steeds die mees tradisionele dag om die kersboom mooi te maak, maar omdat die
- Staatspresident van Suid-Afrika
- Vanaf 1961 tot 1994 was Suid-Afrika se staatshoof bekend as die Staatspresident. Dié amp is geskep tydens republiekwording in 1961, waar koningin Elizabeth II as staatshoof vervang en die amp van Goewerneur-generaal van Suid-Afrika ooreenkomstig afgeskaf
- Mozilla
- Mozilla is 'n vrye, kruis-platform Internet-sagtewaresuite, wat bestaan uit 'n webblaaier, 'n eposleser, 'n HTML-redigeerder en 'n IRC-kliënt. Die ontwikkeling daarvan is deur Netscape Communications Corporation begin, gebaseer op die bronkode van hul
- Pontius Pilatus
- Pontius Pilatus was die stadhouer van die klein Romeinse provinsie van Judea vanaf 26 tot 36(?) n. C., alhoewel Tacitus geglo het dat hy die prokurator van daardie provinsie was. Volgens die Christelike Evangelies het hy die verhoor van Jesus gelei, en
- Samuel Morse
- Samuel Finley Breese Morse was 'n Amerikaanse uitvinder en skilder van geskiedkundige tonele en portrette; hy is bes bekend vir sy ontwerp van die telegraaf en Morsekode
- Wikimedia Commons
- Die Wikimedia Commons is 'n versameling vrye beelde, opnames en ander multimedialêers. Dit is 'n projek van die Wikimedia-stigting. Lêers wat by hierdie versameling opgelaai word kan deur al die ander Wikimediaprojekte gebruik word, insluitende
- President van Suid-Afrika
- Die President van Suid-Afrika is die staatshoof en regeringshoof onder Suid-Afrika se Grondwet. Vanaf 1961 tot 1994 was die staatshoof bekend as die Staatspresident
- Slag van Spioenkop
- Die slag van Spioenkop is sowat 38 km wes-suid-wes van Ladysmith op Spioenkop langs die Tugelarivier, Natal in Suid-Afrika geveg. Dit was tussen die Boere en Britse magte op 23 en 24 Januarie 1900 as deel van die Tweede Vryheidsoorlog, en het gelei tot 'n
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos