Greg Albertyn

Greg Albertyn is 'n voormalige Suid-Afrikaanse motocross-renjaer (motorfiets-veldrenjaer). Hy het al 12 keer die wêreld- en Amerikaanse motocross en -supercrosskampioenskappe gewen. Supercross is 'n hoogs tegniese weergawe van motocross wat op spesiaal opgerigte hindernisbane, byvoorbeeld in sportstadions, gejaag word.
Jan Scholtz
Jan Scholtz was 'n Suid-Afrikaanse draaiboekskrywer, regisseur en vervaardiger van rolprente en verskeie TV-reekse. Hy was die skrywer en/of regisseur van 20 vollengte rolprente. Hy is in 2015 in Johannesburg aan longontsteking oorlede
Voorskoot
'n Voorskoot is 'n stuk doek of leer wat voor die liggaam gehang word om klere te beskerm en skoon te hou. Kokke dra byvoorbeeld voorskote in die kombuis en 'n smid sal 'n leervoorskoot in sy smidswinkel dra. Tydens 'n braai sal die braaier ook soms 'n
Barry Trengove
Barry Trengove (1939–2004) was 'n Suid-Afrikaanse akteur. Trengove maak sy debuut in 1965 as 'n student in die film Debbie, maar is nie daarvoor gekrediteer nie. Daarna tree hy in verskeie Afrikaanse rolprente op, waaronder bekende prente soos
Bonnie en Clyde
Bonnie en Clyde was twee Amerikaanse misdadigers wat in die 1930's wêreldberoemd geraak het. Hulle is op 23 Mei 1934 deur die polisie in 'n lokval gelei en in Black Lake, Louisiana doodgeskiet. Hulle lewensverhaal is in 1967 in die rolprent "Bonnie and
Jubilee-diamant
Die Jubilee-diamant, oorspronklik bekend as die Reitzdiamant, is 'n kleurlose, kussing-vormige diamant van 245.35 karaat. Dit is die tiende grootste diamant ter wêreld. Die diamant is aanvanklik na Francis William Reitz, die destydse president van die
Sitbank
'n Sitbank, ook 'n rusbank genoem, is 'n meubelstuk waarop een of meer mense kan sit. Daar word gewoonlik kortweg van 'n bank gepraat. Banke is langwerpig en het soms armleunings en 'n rugleuning om ekstra ondersteuning te bied. Banke sonder 'n rugleuning
Die bosvelder
Die Bosvelder is 'n Afrikaanse rolprent wat op 31 Januarie 1958 uitgereik is. Die film is 'n hermaak van Jamie Uys se debuutrolprent, Daar Doer in die Bosveld vir die wye skerm
Graça Machel
Graça Machel is 'n Mosambiekse politikus en humanis. Sy is die weduwee van die voormalige Suid-Afrikaanse president Nelson Mandela en Mosambiekse president Samora Machel. As gevolg hiervan is sy die enigste vrou wat as eerste dame in twee aparte
Roltrap
'n Roltrap is gemeganiseerde trappe. 'n Tipe roterende vervoerband word ingespan om mense tussen die vloere van 'n gebou te beweeg. Mense kan opklim en sal dan aan die bokant of onderkant afgelewer word. Roltrappe is meestal van twee armleunings voorsien
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos