Gqeberha
Gqeberha, wat in die volksmond in Afrikaans dikwels "Die Baai" of net "PE" genoem word, is 'n hawestad geleë aan Algoabaai, in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika, 763 km oos van Kaapstad. Met 'n bevolking van 312 390 (2011) is Gqeberha die grootste stedelike nedersetting in die Oos-Kaapprovinsie. Met die Nelson Mandela-universiteit het die stad dekades lank oor die enigste tweetalige universiteit in die land beskik.
- Riga
- Riga is die hoofstad asook die ekonomiese, kulturele en opvoedkundige sentrum van Letland met 'n bevolking van 632 614
- Hillbrow
- Hillbrow is 'n voorstad van Johannesburg, geleë in die F-streek (middestad) op een van die Goudstad se hoogste koppies, met 'n bevolking van 74 131 (2011), van wie 72 888 Swart, 638 Bruin, 296 Wit en 189 Indiërs was
- Durban
- Durban is 'n hawestad in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, langs die Indiese Oseaan met tussen 3,4 en 3,8 miljoen inwoners uit 'n diverse groep kulture. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming weens sy goeie weer en die warm Agulhasstroom. Suid-Afrika se besigste
- Oos-Londen
- Oos-Londen is 'n stad in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit het sowat 267 000 inwoners en vorm die belangrikste deel van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit wat in totaal sowat 755 000 inwoners huisves, waarvan 642 750 swart was, 58
- Kazan
- Kazan is 'n stad in Rusland en die hoofstad van die Republiek Tatarstan. Kazan is by die samevloei van die Wolga- en Kazankarivier en sowat 800 km oos van Moskou in die Europese gedeelte van Rusland geleë. Die stad het 'n bevolking van 1,2 miljoen en is
- Swartland Plaaslike Munisipaliteit
- Die Swartland is 'n graan- en wynstreek in die Suidwes-Kaap en ook die naam van 'n plaaslike munisipaliteit met die hoofdorp Malmesbury asook Moorreesburg, Darling en die Riebeek-Vallei. Die huidige bevolking is ongeveer 80 000. Dit is kort na sy aankoms
- Düsseldorf
- Düsseldorf is die administratiewe hoofstad van die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale met 'n bevolking van 620 523. Die stad lê suid van die Ruhrgebied, in 'n gebied waar die vlakte van die Nederryn geleidelik in die bergstreek van die Bergisches Land
- Kimberley
- Kimberley is 'n stad in Suid-Afrika en die hoofstad van die Noord-Kaap met sowat 225 000 inwoners in 2011. Die plek waar Kimberley sou ontwikkel, het in 1871 wêreldwyd opslae gemaak ná die ontdekking van 'n diamantveld. Die mynboubedrywighede, wat hier
- Konserwatiewe Party (Verenigde Koninkryk)
- Die Konserwatiewe Party, amptelik die Conservative and Unionist Party, is 'n sentrum-regse politieke party in die Verenigde Koninkryk. Dit is tans die meerderheidsparty in die Britse Laerhuis, die House of Commons, nadat dit in die algemene verkiesing van
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos